Hannes Raath, ‘n kundige op die gebied van volksargitektuur, verduidelik aan die hand van vroeë literatuur wat ‘n hartbeeshuisie regtig is.
Alles vir Maandag 20 April 2015
Interdik gevra teen EFF oor standbeelde
Die Solidariteit Beweging sal Dinsdag in die Noord-Gautengse hooggeregshof aansoek doen om ʼn interdik teen die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) te bekom in ʼn poging om verdere standbeeldskending te verhoed.
Bfn-tienermoord: Verdagte steeds in aanhouding
Die man wat aangekla word van die moord en verkragting van die 15-jarge Noeline Koekemoer van Bainsvlei in Bloemfontein, het Vrydag vlugtig in die plaaslike landdroshof verskyn.
Video: Skoolvlak-wiskunde ʼn fokuspunt
Die Virseker-trust het meer as R1 miljoen aan die Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers toegeken.
SANBS het dringend bloedskenkers nodig
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBS) ervaar tans ’n tekort aan bloed en moedig alle vrywilligers aan om so gou as moontlik by hul naaste bloedbank uit te kom.
Kalahari.com sluit sy digitale deure
Die bekende e-handelmaatskappy, Kalahari.com, se handelsmerk en webtuiste sal binne die volgende maand sluit.
Boek: Een cappuccino en ’n creme soda, asseblief
Jy is ’n enkelouer. Wat nou? Verstaan mense regtig waardeur jy gaan? Is daar iewers “tips” vir hierdie ding waarvan jy niks weet nie?
Nuwe vrystellings: 20 April 2015
Juanita du Plessis, Leah en Stadsboer het nuwe snitte wat die afgelope week vrygestel is en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20.
Maroela Media Top 20: 20 April 2015
Vandeesweek se enigste nuweling is “Meer as woorde”, die eerste treffer van Irene-Louise van Wyk.
WAT Woord van die Week: kritikaster
‘n Kritikaster is ‘n onbevoegde, onbillike of vitterige kritikus. Lees vandag se Taaltoffie vir meer oor dié woord.
Drie vas oor moord op Mosambiekse man
Drie mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op die Mosambieker Emmanuel Sithole wat die afgelope naweek in Alexandra, noord van Johannesburg, vermoor is.
Vyf sterf in gru-botsing
Vyf mense is dood en minstens 50 beseer in ʼn ongeluk Maandagoggend naby Carletonville in die weste van Gauteng.
Stellenbosch-bylmoorde: Marli kan nie aanval onthou
Marli van Breda (16), die meisie wat ʼn bylaanval op haar gesin oorleef het, is uit die rehabilitasiesentrum waar sy die afgelope weke behandeling ontvang het, ontslaan.
Nuuskommentaar: SA weer muishondland
Suid-Afrika het oornag die swartskaap in Afrika-geledere geword en meer en meer stemme van redelikheid van die regering word gehoor, maar net die tyd sal leer of dit die ANC tot nugter denke gaan skok om nie wanneer dit onder druk kom, instinktief blaampolitiek te bedryf en die rassetamboer te moker nie.
Seun in Lydenburg doodgery
ʼn Sesjarige seun is Sondagmiddag in Lydenburg, Mpumalanga, doodgery.
Kêrel vas ná vrou se moord
ʼn 29-jarige man is Sondag in hegtenis geneem in verband met sy meisie se moord, het die polisie in die Oos-Kaap Sondag gesê.
Prysgeld ter waarde van meer as R1,2-miljoen op die spel vir entrepreneurs
Akademia het onlangs die Akademia Sakeplankompetisie vir 2015 met ’n prysgeld ter waarde van meer as R1,2 miljoen rand tydens ʼn sake-ontbyt by die Guardian Peak-wynkelder in Stellenbosch van stapel gestuur.
Ses vas oor spoed
Ses motoriste is Sondag in Gauteng in hegtenis geneem nadat hulle die spoedgrens oortree het, het die Johannesburgse metropolisie gesê.
Twee vas oor 17-jarige se verkragting
ʼn Tiener is verkrag, glo deur een van haar vriende en nog ʼn man, naby Butterworth in die Oos-Kaap.
Resensie: Ballade vir ʼn enkeling en die jare daarna- Richard van der Westhuizen
Baie akteurs het al besluit om ook sangloopbane te volg, maar nie almal was noodwendig suksesvol nie. Een van hulle wat wel daarin kon slaag om albei te doen, is Richard van der Westhuizen.