“Die volgende wat ek weer hoor, is dat die hoof bel en sê Inge het met hom vergader.”
Alles vir Donderdag 3 Augustus 2017
Dodelike geen in menslike embrio ‘reggemaak’
Navorsers van die VSA, Suid-Korea en China het vir die eerste keer ooit daarin geslaag om ’n defekte geen in ’n menslike embrio te wysig.
Ekurhuleni-werknemer gepos oor ‘bobbejane’-uitspraak
Mzwandile Masina, Ekurhuleni se uitvoerende burgemeester, het Donderdag in ʼn verklaring gesê die stadsbestuurder het Maandag bewus geraak van die e-pos wat deur die werknemer gestuur is.
[Resep] Gebakte ryspoeding
Hierdie ryspoeding se vanielje-, kaneel- en suurlemoengeure is soos iets uit ʼn droom.
Trompopbotsing eis drie
Drie mense is Woensdagaand in ʼn trompopbotsing in Limpopo dood.
Ses van verlede jaar se eindstryd nie in Lions-opdrafspan
ʼn Haas uit die hoed uit was dit gewis nie waarmee die Lions se afrigter Johan Ackermann Donderdag vorendag gekom het met die aanwysing van die span vir Saterdag se Superrugby-eindstryd teen die Crusaders op Ellispark nie.
[Foto’s] Honde wat dink hulle is katte
As jou hond al ooit by die venster gesit en staar het in die verte, of op die heining geloop, in die boom geklim, of homself tuisgemaak het op die kat se krappaal, dan sal dié foto’s nie vir jou te vreemd wees nie.
Ontvoerde SA’ner in Mali vrygelaat
Stephen McGown, die Suid-Afrikaner wat byna ses jaar lank deur Al-Kaïda-militante in Timboektoe, Mali, gevange gehou is, is vrygelaat.
Troue vinnig verby vir gewapende bruid
Dié wittebrood het nie lank gehou nie. Enkele ure nadat sy “ja” beaam het op die belofte om haar nuwe man deur dik en dun by te staan, het dié bruid ʼn vuurwapen onder haar trourok te voorskyn gebring en die sneller getrek.
SA akteur sterf ná kapingsdrama
Volgens die polisie het die akteur en ʼn vriend wat saam met hom in die voertuig was, daarin geslaag om tydens die kaping weg te jaag, waarna die kapers met vuurwapens op die voertuig losgebrand het.
Ramaphosa ontvang miljoen handtekeninge teen Zuma
“Dit blyk indien jy ʼn gewete in die ANC het, is dit klaar met jou. Ons was al sewe keer in die verlede op hierdie punt. En tydens die vorige sewe mosies van wantroue het jy en jou kollegas in die ANC-banke besluit om agter ʼn korrupte president te staan.”
Ma vas vir wrede moord op baba
WAARSKUWING: Die inhoud in dié berig mag sensitiewe lesers ontstel. Die polisie het ʼn 35-jarige vrou in hegtenis geneem nadat sy glo haar eie sewe dae oue baba in ʼn plaaslike hospitaal doodgemaak het.
Taalgebruik: eendag, een dag
Taaltoffie ondersoek die verskil tussen “eendag” en “een dag” in Afrikaans.
Talle woedend vir Telkom
Volgens die internetdiensverskaffer ondervind Telkom-gebruikers in onder meer Johannesburg, Kaapstad, Pretoria, Durban, Port Elizabeth, Kempton Park, Centurion, Pietermaritzburg, Bellville en Boksburg dié probleme.
Nuuskommentaar: Aftelling tot 8 Augustus se mosie van wantroue
En al lewer die Kaapse ekskursie nie veel blywends op nie, was dit minstens ’n interessante politieke tussenspel.
[Video] Ondersoek ná polisielede glo net toekyk
ʼn Video van ʼn man wat deur ʼn groep ander mans aangerand word terwyl polisiebeamptes in uniform skynbaar net staan en toekyk, is wyd op sosiale media versprei.
Polisie soek oorledene se naasbestaandes
Die polisie is op soek na die naasbestaandes van ʼn middeljarige man wie se liggaam onlangs langs ʼn rivier in Pretoria gevind is.
Boek-resensie: Smeul
Drie vroue, een kombuis. Hierdie is nie ‘n geval van “too many cooks spoil the broth” nie. Inteendeel, dié drie vriendinne, ‘n skrywer, bemarker en radioloog, kook saam dat die stoom trek.
Doodskis-video: Mlotshwa in trane in getuiebank
“Ek was so bang. Ek het hulle aanhou vra wat gebeur, maar hulle het my nie geantwoord nie.”
Ouers soek antwoorde ná baba sterf
“Dit breek mens, dit maak jou stukkend – jy vra jouself: ‘Hoekom ek?’ Ek was deur my hele swangerskap gesond; ek het elke dag water gedrink, ek het nie aan koffie geraak nie, ek het selfs geoefen. Ek het nog nooit in my lewe gerook of gedrink nie. Hoekom gebeur so iets met mý kind?”