WAARSKUWING: Die berig bevat grafiese inhoud en kan sensitiewe lesers en kinders ontstel.
Alles vir Donderdag 17 Augustus 2017
Boek van die maand (resensie): ‘Die bergengel’ – Verbeelding wat deurgaans betower
Dit is nie om dowe neute nie dat Carina Stander agter in “Die bergengel” na haarself as opgeleide beeldhouer verwys. Dit is juis haar vernuf om te verbeeld wat in dié roman, die eerste van drie, so voorop staan. En daarmee saam die vaardigheid om te verbeel, skryf Johan Myburg.
Boek-uittreksel: Op die spoor van
Uittreksel uit die kortverhaal “Sprokie vir ’n Plain-kind” wat in die bundel “Op die spoor van” gepubliseer is.
Boek: Op die spoor van – speurverhale deur topskrywers
In hierdie boeiende versameling kortverhale waag 14 Afrikaanse skrywers hul hand aan die speurverhaal-genre.
Man se liggaam in veld gekry
Die Kempton Park-polisie ondersoek ʼn saak van moord nadat die liggaam van ʼn jong man Donderdagoggend deur ʼn plaaswerker in ʼn veld gevind is.
Showmax-fliek: Sy klink soos lente
ʼn Onskuldige klein leuentjie kan jou soms in diep moeilikheid laat beland. Dis wat die motorwerktuigkundige Ben moet leer in die Afrikaanse romantiese komedie “Sy klink soos lente”. Nou op Showmax.
[Video] Verlore ring maak jare later onverwags sy verskyning
Mary Grams (84) het gedink haar ring is vir altyd weg toe sy dit in 2004 verloor het. Die ring het nou, 13 jaar later, onverwags weer sy verskyning gemaak.
Verkragtingslagoffer (10) skenk geboorte ná hof aborsie weier
Die meisie se ouers het eers van haar swangerskap bewus geraak toe sy op 30 weke van die swangerskap gekla het dat haar maag pyn.
‘Vreemd’ om Manana in kabinetsvergadering te bespreek
“Die kabinet wil nie as ʼn boendoehof beskou word nie.”
[Foto’s] Padtoets: Onthou jy nog die seevakansie?
Indien jy ʼn gesinsman is met ʼn kroos, is daar niks so lekker soos ʼn bus nie. Indien jy van tyd tot tyd ʼn woonwa sleep is die H1 ook puik weens sy agterwielaandrywing, puik ratkas en sterk enjin. Ek moes die sleutels vir die bus uit my vrou se hande wurg, skryf Brendon Staniforth.
[Foto’s] Taxi veroorsaak glo blouligbrigade-botsing
Drie voertuie in ʼn blouligbrigade het Donderdagoggend op die M1-snelweg noord van Johannesburg gebots.
‘Forbes’: 2017 se hoogs betaalde aktrises
Die tien hoogs betaalde aktrises het gesamentlik $172,5 miljoen (sowat R2.3 miljard) verdien en daar skitter vanjaar ʼn nuwe ster bo-aan die lys.
Fopnuus: ‘Fees van die oningeligtes’
Mense is vandag baie onseker oor die politieke toestande in die land. Dié onsekerheid – wat terugkom na die politieke klimaat in die land – skep ʼn teelaarde vir fopnuus.”
[Foto’s] Sneeu val in SA; paaie gesluit
Suid-Afrikaners moes vandeesweek die warm komberse en warmwatersakke weer nadertrek nadat sneeu op verskeie plekke in die land geval het.
Aftrede: Moenie dat jou gemoed jou onderkry op jou oudag nie
As jy reeds in die “dryfsand” van negatiwiteit, selfverwyt, woede, magteloosheid en depressie beland het, onthou: Daar is hoop. Jy kan weer daar uitkom.
Taalgebruik: Ellipsteken
Taaltoffie ondersoek die gebruik van die ellipsteken in Afrikaans
Reën bring effense verligting in Oos- en Wes-Kaap
Inwoners van die Oos-Kaap en die droogte geteisterde Wes-Kaap slaak ʼn sug van verligting ná reën Woensdag oor dele van dié provinsies.
Tel jou woorde: Van varke en verraaiers
“Afrikaans het lug nodig, en son en reën en die vrugbare aarde waaruit hy gevoed word. En soms ‘n paar bosvarke wat rof met hom te werk gaan ook…” skryf Sophia Kapp.
Skoleslagting tussen top-2 maak mos nie sin
Hoe op aarde is dit moontlik dat twee van die spanne wat die meeste spelers vir die huidige SA Skolespan opgelewer het se diepte soos die Ooste van die Weste kan verskil?
[Resep] Mikrogolf-aarbeikonfyt
Hierdie konfyt is só maklik, jy kan dit sommer vinnig na werk doen!