ʼn Paartjie, twee pensioenarisse, wat “buite beheer was” by ʼn hotel, moet nou opdok vir die skade wat hulle aangerig het.
Alles vir die maand September 2017
50 pistole tydens inbraak gesteel
Die kissies waarin die vuurwapens gehou is, het oor die vloer gesaai gelê.
[Video] Hap saam met Lochner: Jogurt-en-ment-sop
Tyd vir sop is nog nie verby nie! Probeer gerus hierdie koue somersop.
Liefde laat Japannese prinses haar status opgee
Prinses Mako, die oudste kleinkind van die Japannese keiser Akihito, sal haar status as prinses kwyt wees wanneer sy en ʼn voormalige klasmaat trou.
Moeilike Querrey wag in kwarteind op SA se Anderson
Die ernstige fase van die Amerikaanse Ope op Flushing Meadows het nou aangebreek met die laaste 16 spelers in die mans- en vroue-afdeling wat bepaal is en selfs ʼn paar wat reeds na die kwarteind gevorder het.
Suid-Korea reageer op Noord-Korea-ontploffing
Suid-Korea het Maandag ‘n gesimuleerde aanval op Noord-Korea se kerntoetsplek uitgevoer in reaksie op Pyongyang se ontploffing van ʼn beweerde waterstofbom Sondag.
Wat maak ’n staat belangrik?
Noord-Korea moet weet, daar is ’n verskil in respek en ontsag, en hy kan enige oomblik sy hand erg oorspeel.
Koninklikes deel groot nuus
Die Kensington-paleis het Maandag in ʼn verklaring gesê die koningin is verheug deur die nuus.
Man se liggaam voor hospitaalhek aangetref
“ʼn Ooggetuie wat as ʼn veiligheidswag by die hospitaal werk, het gesien hoe ʼn onbekende motor daar stilhou en die man by die hek aflaai.”
Velkanker: ‘SA nie ernstig genoeg oor sonbeskerming’
“Voorkoming van velkanker is die beste manier om hierdie dikwels dodelike siekte die hoof te bied, en daarvoor is gesonde praktyke betreffende sonblootstelling nodig.”
Onregmatige arrestasie en aanhouding: Het ek ’n siviele eis?
Hein Gonzales bespreek hoe en wanneer jy ‘n siviele eis mag instel indien jy onregmatig in hegtenis geneem is:
Boer geopereer ná kleinhoewe-aanval
“Hy het nog altyd ʼn goeie sin vir humor gehad, so selfs nou slaag hy daarin om hier en daar vir iemand te glimlag.”
Skrapping van vrystelling op buitelandse inkomste het onvoorsiene gevolg
Verskeie organisasies en Suid-Afrikaners wat tans in die buiteland werk het gewaarsku dat die voorgestelde skrapping van die belastingvrystelling op buitelandse inkomste onvoorsiene gevolge gaan inhou.
Kia SA herroep nuwe model
Kia Motors Suid-Afrika het Maandag aangekondig dat een van sy nuwe modelle vir veiligheidsdoeleindes herroep word.
Gupta se beeldpoetser appelleer
ʼn Beslissing op Bell Pottinger se appèl word Dinsdag verwag.
Woord van die week: pajamas
Die woord van die week is “pajamas”
11 beseer toe taxi by wal afrol
Altesaam 11 mense is beseer toe die bestuurder van die taxi waarin hulle gereis het beheer oor die voertuig verloor en verskeie kere teen ʼn wal afgerol het voordat dit op sy sy tot stilstand gekom het.
Gru-botsing eis 10
“Die voertuie het daarna aan die brand geslaan en die mense is onherkenbaar verbrand.”
Man se liggaam in oordswembad gevind
ʼn Man se liggaam is Maandagoggend in ʼn swembad by ʼn oord in die Hoedspruit-omgewing in Limpopo gevind.
Nuuskommentaar: Siesa-politiek
Maroela Media se nuuskommentaar is nie deel van die geelpers nie, en sal daarom slegs in die ontleding van die jongste Ramaphosa-sage betrokke raak as dit die groter politieke prentjie beïnvloed.