Die EFF het in ʼn verklaring gesê Malema sal die graad tydens ʼn geleentheid op die Unisa-kampus in Pretoria ontvang.
Alles vir die maand September 2017
Hierdie 12 vir SAUK-raad aanbeveel
Ná ʼn lang oggend van beraadslaging het die parlement se portefeuljekomitee oor kommunikasie uiteindelik besluit op 12 mense wat hulle sal aanbeveel om op die raad van die SAUK te dien.
Talle kinders beseer in skoolbusongeluk
Sowat 48 skoolkinders is Dinsdagmiddag beseer nadat ʼn skoolbus op die N3-snelweg omgeslaan het.
Nog niemand aangekla oor ‘kinderarbeid’ in Vrystaat
“Om so baie minderjarige kinders as arbeiders te vind, is ondenkbaar en word ten sterkste veroordeel. Ons het drie verskillende sake van kinderarbeid teen werkgewers aanhangig gemaak by die SAPD.”
SA sangeres ‘verwerk nog seer’ ná pa se skielike afsterwe
“Dit was ʼn geweldige skok en ons is nog besig om dit te verwerk. ’n Mens kry amper nie eens ʼn woord agter mekaar gesê nie. Dit is ongelooflik seer.”
Drie sterf, tien beseer toe bakkies bots
Drie mense is dood en tien beseer nadat twee bakkies Dinsdagoggend gebots het.
Voormalige ANC-hoë sterf ná skietvoorval
“Dit is met groot hartseer dat ons die nuus van die afsterwe van hierdie jong leeu en een van ons beweging se dapperste en vreesloosste vegters ontvang het.”
[Resep] Bruinrys en lensies
Het jy geweet dat bruinrys en lensies saam ’n volledige proteïen vorm?
Van klim en klouter na kliek (en kreun)
Só raak tegnologie elke deel van jou en jou kind se liggaam.
35 wenke om veilig op jou plaas te wees
Deur net een of twee van onderstaande wenke te begin toepas, kan jy dalk voorkom dat jy ’n slagoffer word.
Die kool is dié keer die Sous werd
Dit sal geen verrassing wees nie as Franco Mostert ʼn welverdiende ruskans in Saterdag se toets in die Rugbykampioenskap teen Australië in Perth gegun word.
Veiligheidswag in motor doodgeskiet
ʼn Veiligheidsbeampte (29) is Maandagaand by ʼn winkelsentrum in Leondale in Germiston in sy motor doodgeskiet.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 4 September 2017
Caroline Grace, The Voice SA-finalis, maak ook haar toetrede tot die Top 20 dié week met ʼn splinternuwe enkelsnit, “Ek bid vir jou”.
[Foto’s] Triumph Scrambler bied besonderse reiservaring
Die handvatsels is breed en die instrumentepaneel is eenvoudig, maar die ryervaring is iets besonders, skryf Brian Cheyne.
[Video] Omstanders plunder geldwa ná transitoroof
As dit geld reën moet jy skep…
Trump se opsies min in stryd met Noord-Korea
Gaan Trump ’n balans tussen retoriek en werklikheid vind en sal die probleme met Noord-Korea sy groot nalatenskap of sy ondergang beteken? Niemand weet nie, maar ons behoort binnekort uit te vind.
SA ekonomie styg uit resessie
“Landbou het veral sterk herstel getoon ná Suid-Afrika se onlangse droogte en produksie het met 33,6% vermeerder.”
Man se liggaam in vlak graf gevind: Verdagte op vrye voet
Die 28-jarige man wat wie skuld erken het vir die gewelddadige moord op Jan Minnaar (43) van Piet Retief in Mpumalanga is ná sy inhegtenisneming weer vrygelaat.
Agt vas ná moord op Roedtan-egpaar
Agt verdagtes is Maandag in hegtenis geneem in verband met die moord op Piet en Tilla van Zyl in Roedtan in Limpopo.
Rugbyreeks soos IPL in wording na ‘swart dag vir die ARU’
Die Force gaan nie die ander wang draai nie. Die beplanning het reeds begin om die nuwe Indo-Stille Oseaan-rugbyreeks, soortgelyk aan die IPL-krieketreeks, te loods.