“Ons wil die heropening van Timol se geregtelike doodsondersoek as die begin en nie die einde beskou nie.”
Alles vir Vrydag 13 Oktober 2017
Curriebeker kan vir vuurwerk sorg
Verwater of te nie, die Curriebeker kan die komende naweek vir heelwat vuurwerk sorg, met elke enkele wedstryd deurslaggewend vir die deelnemende spanne, en verskeie uitvloeisels wat moontlik is.
Bekende paartjie deel opwinding oor swangerskap
Die Afrikaanse aktrise het onlangs te midde van die opgewondenheid oor haar swangerskap groot hartseer beleef.
Spioenasiebande-saak: Wat beteken dit vir Zuma se toekoms?
Politieke ontleders praat oor wat die toekoms nou vir Zuma inhou nadat sy en die NVG se verlof om appèl in die voortslepende spioenasiebande-saak met koste van die hand gewys is.
Lindie Strydom: Goed, beter, beste
Is jy te lui of te gewoond, te bang of te besig om die verandering of die verbetering te maak wat nodig is om die beste te wees wat jy kan wees? Lees Lindie Strydom se rubriek.
LUR besoek skool waar 83 kinders glo gemolesteer is
Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, gaan Vrydagmiddag ʼn plaaslike laerskool besoek waar 83 leerders glo seksueel misbruik is.
[Resensie] Gideon Lombard lewer kragtoer in ‘Die reuk van appels’
Dis die somer van 1973 – die Koue Oorlog woed en apartheid floreer te midde toenemende kritiek vanuit die buiteland. In die Kaap leer die jong Marnus wat manwees en menswees beteken. Maar hóé vorm mens definisies, en wat dra by tot dié proses?
Tekenprent: Die herrie oor Dove-seep
Dove, ʼn handelsmerk vir skoonheidsorg, het ʼn herrie ontketen met ʼn advertensie op Facebook waarin ʼn swart vrou glo in ʼn wit vrou verander nadat sy ʼn Dove-produk gebruik het.
Die tiende seisoen van ‘Boer soek ’n vrou’ is hier!
Wie se liefde gaan dié seisoen vooruit boer? ‘Boer soek ’n vrou’, seisoen 10, nou op Showmax.
[Foto’s] Boer Gerrie: ‘Ek kan nie glo sy is myne’
“Elke keer as ek na haar kyk, borrel hierdie gevoel binne in my hart; dis so lekker om te weet sy is myne. Ons is reeds ongelooflik lief vir haar, ʼn mens kan amper nie dink hoe jy nog liewer vir iemand kan raak nie.”
[Foto’s] Nóg toeriste in Jhb beroof
Nóg ʼn groep toeriste is Donderdagaand in Johannesburg beroof kort nadat hulle by die OR Tambo-lughawe geland het.
Hulp vir boere in Wes-Kaap
“Omdat gedeeltes van die land tans onder erge weer en swaar reënval gebuk gaan, kan ’n mens amper vergeet dat daar steeds groot dele van die land is wat sedert die begin van 2016 nog geen reën gehad het nie.”
Hof sê oor ‘spioenasiebande’-saak
Die appèlhof in Bloemfontein het Vrydag uitspraak gelewer in die sogenaamde spioenasiebande-saak teen pres. Jacob Zuma.
[Video] Hap saam met Lochner: Konsertina-aartappels
Heerlike biltong-en-kaas-aartappels. Kyk hier hoe maak Lochner dit!
Kampsbaai-brand: Hotel ontruim
Die brand aan die suidelike kant van Tafelberg bokant die Twelve Apostles Hotel buite Kampsbaai woed steeds voort.
Tel jou woorde: Die vers is ‘n refrein en die gesang ‘n requiem
Daar is ‘n verskil tussen ‘n opinie en ‘n feit. Daar is ‘n verskil tussen ‘n persoonlike voorkeur en ‘n taalreël. Daar is ‘n verskil tussen raad en goeie raad. Daar is ‘n verskil tussen ‘n betroubare bron en Facebook… skryf Sophia Kapp.
Dink mooi oor emigrasie
Mense sal nie sommer in die motor spring en van Pretoria af Kaap toe verhuis sonder werk, geld of blyplek in die pyplyn nie. Snaaks genoeg is daar sowaar mense wat so emigreer.
[Boek] 30
Die gewilde koskenner Herman Lensing vier 30 – op allerhande maniere, maar (natuurlik!) het die belangrikste daarvan met kos te doen.
[Foto’s] 7 sterf in gru-botsing
“Niemand het die botsing oorleef nie.”
Nuuskommentaar: Timol en Zuma – lang wag vir geregtigheid
Gister is ’n belangrike hoofstuk in die land se regsgeskiedenis geskryf met die Ahmed Timol-uitspraak en vandag lewer die appèlhof uitspraak in pres. Jacob Zuma se opspraakwekkende sogenaamde spioenasiebande-saak.