Die vrou rig die vuurwapen op die kamera, waarna die man haar hand vasgryp en sê: “Jy maak my senuagtig.”
Alles vir Woensdag 4 April 2018
8-jarige skiet oupa in kop
“Toe paramedici by die toneel opdaag, is hulle na die slaapkamer van die huis gelei. Die man is in sy bed aangetref met ʼn skietwond aan sy kop.”
Vyf vas ná ses in bus doodbrand
Die hele bus het onmiddellik vlam gevat met ongeveer 50 mense binne. Van die passasiers kon daarin slaag om deur die vensters te ontsnap, maar ses mense het binne die bus doodgebrand.
Kaapse damvlakke daal ondanks reënval
Watervlakke in die droogtegeteisterde Kaapstad-gebied het geval tot 21,9%, het die stad se adjunkburgemeester Woensdag gesê.
Trevor Noah oor Momberg: ‘Wit mense is nooit gestraf nie’
“Verbeel jou iemand sê hier [in Amerika] vir ʼn polisieman 48 keer so ʼn woord? Na my mening is hulle verdraagsame polisiemanne.”
Bejaarde in bed op Limpopo-plaas oorval
Die Limpopo-polisie het ʼn volskaalse soektog van stapel gestuur na gewapende aanvallers wat ʼn bejaarde man en sy huishulp Dinsdag op ʼn plaas oos van Louis Trichardt oorval het.
80-jarige reis van Kaap tot Kaïro in haar Tazz
Haar getroue en geliefde Tracy – haar troetelnaam vir haar Tazz – het sedert 1997 al meer as 350 000km afgelê, maar steeds het die 80-jarige vrou van Kaapstad met dié motortjie van die Kaap tot in Kaïro gereis.
Brandbestryders staal hulle vir brandseisoen
Brandbestryders van die departement van omgewingsake se Working on Fire-program in Gauteng moes in die afgelope brandseisoen op 444 brande reageer waarin meer as 102 000 ha gebrand het.
SA veroordeel skietdood van 17 Palestyne
Die Suid-Afrikaanse regering het die dood van minstens 17 Palestynse burgers veroordeel en dit beskryf as die “jongste daad van gewelddadige aggressie wat deur Israeliese gewapende magte in Gasa uitgevoer is”.
17-jarige herstel wonderbaarlik ná ongeluk met perd
Toe Caroli se gesin Sondagoggend by haar kom, was sy wakker en het sy op ‘n papier vir hulle geskryf ‘dankie vir julle liefde’.
Resep: Vegetariese slaai
Dié vars slaai sal sommer ’n hup in jou stap sit!
Motoris in brandende motor vasgekeer ná botsing
Die brandweer moes eers die vlamme blus voor die paramedici toegang tot die voertuig kon kry.
Drie tieners, volwassene in kar doodgeskiet
Drie tieners en ʼn volwassene is Dinsdagaand in Kaapstad in die motor waarin hulle gesit het, doodgeskiet.
Franse burgemeester ‘spyt’ oor Aprilgekgrap
Volgens mediaberigte is Cayeux “spyt oor die onwyse grap” waarmee sy die internet aan die gons gehad het.
Kan Ferrari weer eerste eindig?
Die tweede wedren in die Formule Een-kampioenskapsreeks word op 8 April in Bahrein aangebied. Die eerste wedren in Melbourne was deur Ferrari oorheers.
Gedig: Aanroep
Lina Spies se gedig, “Aanroep”, vir enigiemand wat ‘n liefdesteleurstelling beleef.
14 slaan toe op geldwa in Pta
Die polisie het ʼn soektog van stapel gestuur na ʼn groep van minstens 14 verdagtes wat Dinsdagaand ʼn transitovoertuig in Pretoria probeer beroof het.
Vermiste polisieman, vriend se liggame gevind
Die polisiebeampte, sy vrou en hul vriend is op 23 Maart vir die laaste keer lewend gesien.
Spesiale staatsbegrafnis vir Winnie gehou
Die president het verder verklaar dat die amptelike routyd sal duur tot 14 April 2018.
Boek: Nina en die crazy klere
Nina en Jessie woon die Eksotiese Eksperimente Ekspo by. Dit is die beste ooit! Hulle verkyk hulle aan al die slim uitvindings.