Dit is vir hom een van die mooiste, luukse binneruime wat tans in die mark is, skryf Brendon Staniforth. Die vervaardiger probeer jou nie beïndruk met knoppies en fieterjasies nie – steeds is alles daar.
Alles vir Dinsdag 12 Junie 2018
Drawwer kom op vrou se lyk af
ʼn Centurion-inwoner het Dinsdagoggend op die liggaam van ʼn vrou afgekom toe sy gaan draf het.
Psigiater getuig Susan Rohde se risiko vir selfdood was ‘genoeg’
ʼn Forensiese psigiater het Maandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof getuig dat Susan Rohde aan erge depressie gely het wat die risiko vir selfdood aansienlik verhoog het.
Wanderlust: Hoofstuk 19
Om safari te ry in Afrika moet mens soms die wettigheid bietjie buig, dit het ek lankal geleer…
Transitorooftogte: ‘Wagte is keelvol’
Veiligheidswagte van verskeie transito-maatskappye het Dinsdag met landwye massaprotesaksie begin om teen die vlaag transitorooftogte te betoog.
Nuuskommentaar: Onewehandige rassisme raak nou gek
Selfs die kwessie van akademiese vryheid, so lyk dit, is nou op die spel.
Vierde mynwerker sterf in skag
“Gespesialiseerde ondergrondse reddingspanne het deur die nag gewerk om die werknemer op te spoor en na die oppervlak te bring, maar dit is tans onduidelik presies hoe lank dié proses sal duur.”
Resep: Stokbrood met dukkah-kruiebotter
Onthou jy nog hoe jy as kind stokbrood oor die vuur gebraai het? Jy is nog nie te oud daarvoor nie, probeer dié resep!
Boek: Speelmaats-reeks
Hierdie oulike reeks boeke is ontwerp om kinders meer oor emosies en sosiale vaardighede te leer.
Vandag se sportnuus
Die Blitsbokke het die laaste toernooi van die wêreldreeks gewen en hulle het daarmee hul titel as Wêreldkampioen behou.
Politieke ontleder gekap oor Zuma-kommentaar
ʼn Herrie het verlede week oor Theo Venter se uitlating losgebars nadat hy glo “rassisties” was deur oudpres. Jacob Zuma se tyd met dié van apartheidsleiers te vergelyk.
Boelievoorvalle kan só voorkom word
Is jy daartoe in staat om vir die boelie op ’n oortuigende wyse te sê: “Nee!” of “Stop dit!”? Dit kan die eerste tap wees om ‘n boelievoorval te voorkom.
Onderwys in China: Dit is wat jy moet weet
My raad aan Suid-Afrikaners wat daar wil gaan werk, is om jou paspoort of minstens ’n afskrif daarvan, altyd saam met jou te dra.
OB kap Zille oor kolonialisme-twiet
“Dit krap ou wonde oop van die slagoffers van apartheid en kolonialisme.”
[Video] Rowers steel peperduur horlosies by Menlyn
“Die verdagtes is na die Vault-winkel waar hulle ʼn hamer gebruik het om die vertoonvenster stukkend te slaan.”
Waar gaan dit eindig?
Terwyl die ANC tans poog om hulself te red, is dit dalk tyd dat die res van ons op só wyse betrokke sal raak, dat ons Suid-Afrika kan red. Die prys van die ANC het dalk reeds onbetaalbaar duur geword.
Gedagte vir die dag: En as God dan nêrens te sien is nie?
Die Here sal jou beskerm teen alle gevaar, jou lewe sal Hy beskerm. Hy sal jou beskerm waar jy ook gaan, nou en vir altyd. (Psalm 121:7-8)