“Ek is tevrede met die uitspraak. Die marteling wat hy vir my en my familie veroorsaak het, waar ons vier jaar lank slapelose nagte moes ervaar, sal hopelik nou tot ʼn einde kom.”
Alles vir Vrydag 10 Augustus 2018
Stroomop, stroomaf
Daar waar jy is, is waar jy moet wees, waar jy nodig is en waar jy ’n verskil kan maak. Soms spartel ons so erg teen die stroom op dat ons nie eens agterkom wanneer ons begin stroom af beweeg nie.
Klasaksiegeding teen Steinhoff en Tongaat Hulett se vergoedingsbeleid verwerp
Die meubel- en klerekleinhandelaar Steinhoff is midde-in ’n klasaksie-regsgeding wat in die Suid-Gautengse hooggeregshof aanhangig gemaak is.
Kinders, die internet en selfoonpornografie
Ouers moet kennis neem dat indien kinders naakfoto’s of foto’s van ’n seksueel eksplisiete aard aanstuur, dit as ’n kriminele oortreding beskou kan word.
Beloning uitgereik ná man op plaas geskiet word
“Hy het die vuurwapen op my ma ook gerig en in gebroke Afrikaans vir haar gesê hy sal haar doodskiet.”
Resep: Lynvis met lensies en kruisement-en-komkommer-raita
Vars, geurig en anders. Stel gerus hierdie een op die proef!
Van Reenenspas nié gesluit
Die N3 is heeltemal oop vir verkeer en geen dele van die hoofweg is nie tans gesluit soos wat beweer word nie.
Kommer oor 5 plaasaanvalle binne 48 uur
“Ons sien ook skielik ʼn toename in grondbesettings. Ek glo dié twee aspekte loop hand aan hand.”
Amerikaanse oorlog teen Iran sal groot fout wees
’n Oorlog met Iran sal moeiliker en duurder as die oorloë in Irak en Afganistan wees. Min Amerikaners sien kans hiervoor. Indien Trump oorlog teen Iran verklaar, kan dit sy presidentskap vernietig en die wêreld in ’n nuwe resessie dompel.
NSFAS-voorsitter bedank
Volgens Nehawu is dit ʼn “powere verskoning” om die aankondiging van gratis hoër onderwys die skuld te gee.
Die waarde van hoop
Ek bedink die dinge wat ons hier doen en hoe groot die uitdagings is. En ek besef net weer eens: Al is dit vir één wat jy die hoop kan teruggee, is dit die moeite werd al voel dit te min. Al is één jong man se hart vanaand vol hoop, is dit genoeg.
Paramedici geloof vir Vrouedag-heldedaad
“Die dapper paramedici het hul lewens op die spel geplaas en sonder skroom in die brandende gebou ingehardloop, welwetend hoe gevaarlik dit is.”
Noem regstellende aksie by die naam – ʼn remfaktor vir ekonomiese groei
Transformasie, net soos apartheid, is besig om ʼn wurggreep op die land en sy mense te kry en dit geleidelik te vernietig. Transformasie het in sy wese en in sy diepste toepassing die sirkel voltooi na ʼn nuwe vorm van apartheid.
Bekende TV-koskenner in ernstige ongeluk
“Toe ek wakker word, lê ek in die pad met noodligte van ʼn ambulans wat skyn.”
Man kritiek ná ongeluk in fabriek
Volgens paramedici is die man se bene vasgepen deur ʼn reuse- kurkskroef-tipe meganisme in die masjien.
DA neem ANC-wyk af in die Oos-Kaap
In die beste politieke nuus vir die DA in baie maande het die party daarin geslaag om ’n wyk by die ANC af te neem in die munisipale tussenverkiesings wat hierdie week gehou is.
Boek: Liefdegroete, Grootseun: Kronieke van ʼn dominee
Die geliefde dominee Barend Vos se sketse oor die lewe van ʼn predikant en sy gesin in ʼn plattelandse gemeente het tot op hede in vyf bundels verskyn.
Vandag se sportnuus
Die Nasionale Swemkampioenskappe van 2018 het gister by die Kingspark-swembad in Durban begin en duur tot Sondag.
‘Oorlog woed teen SA se vroue’
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdag op Vrouedag gesê die gewelddadige oorlog teen vroue in Suid-Afrika moet tot ʼn einde kom en dat ʼn beraad aan die einde van die maand in dié verband gehou sal word.
19-jarige gevonnis ná hy en broer gesin vermoor
Die twee broers het hulle ouers en drie sibbe vermoor. Twee susters het oorleef.