Die polisie het gesê ʼn geregtelike doodsondersoek word gedoen. Dit sal na verwagting insluit om te bepaal of daar aan die toepaslike bouregulasies voldoen is.
Lees meerAlles vir Maandag 22 April 2019
Nóg eendeweer oor groot dele van SA verwag
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het Maandag gesê terwyl Suid-Afrikaners dié week terugkeer werk toe en skool toe ná die Paasnaweek, kan die meeste provinsies nat weer met koel tot koue temperature verwag.
Man op Noordwes-plaas vermoor
Die persoon wat die honde kos gee het vanoggend omstreeks 11:00 op die plaas aangekom en besef iets is fout. Die voordeur se diefwering en die houtdeur was oopgebreek.
De Lille, DA pak mekaar weer in die hof
“Die DA het op onredelike wyse geweier om dit te doen en dit dwing my om weer eens die howe te nader,” het De Lille gesê.
Kommer oor slagting op paaie
Sewe mense, onder wie twee kinders, is beseer toe drie motors vroeër vanmiddag op Van Reenenspas op die N3 in ʼn ongeluk betrokke was, en agt mense is vanmiddag dood in ʼn trompop botsing op die R316 buite Napier in die Wes-Kaap.
ToekomsVenster: Die vraag oor Jesus se gesag
Partykeer is stilbly ook ʼn antwoord.
R33 miljoen se skade in brand by treinstasie
Intussen sê Blade Nzimande, minister van vervoer, ʼn “sinistere mag” is besig om die Suid-Afrikaanse spoorwegstelsel te verwoes.
Agt sterf in trompop botsing
Die pad is tans in albei rigtings gesluit terwyl nooddienste op die ongelukstoneel besig is.
Noodtoestand in Sri Lanka ná ontploffings
Die reeks bomontploffings Sondag het die lewe van minstens 290 mense geëis insluitend 27 buitelanders.
Drie jong seuns sterf saam op Paassondag
“Die ouers het hulle kinders se klere langs die watergat gesien lê en onmiddellik die ergste vermoed.”
Kind (8) uit hospitaal ontslaan ná hoewe-aanval
“Hoewel die aanval self nou verby is, dink ek die moeilikste deel van hierdie pad lê nog voor.”
Sisulu gaan dagvaarding oor kragrekening teenstaan
Lindiwe Sisulu, minister van openbare betrekkinge, het die Stad Johannesburg daarvan beskuldig dat hy “kleinlike politieke speletjies speel” nadat dit aan die lig gekom het dat sy deur die metro gedagvaar word oor ʼn uitstaande water- en elektrisiteitrekening van meer as ʼn half miljoen rand.
Owerhede waarsku oor Hugenote-tonnel
Die Wes-Kaapse verkeersowerhede het Maandagoggend ʼn waarskuwing uitgereik dat vragmotors en voertuie met woonwaens die Hugenote-tonnel naby die Paarl in die Wes-Kaap moet vermy.
Bekendstelling: Triumph Scrambler 1200 XE en Speed Twin
Verlede jaar het Triumph twee nuwe modelle tot die reeks gevoeg en hulle het uiteindelik hier in Suid-Afrika aangekom: die Scrambler XE en die Speed Twin.
27 beseer in nóg ongelukke op SA paaie
Terwyl duisende Suid-Afrikaners vandag in die pad val op pad terug huis toe ná die Paasnaweek, duur die talle ongelukke op die land se paaie steeds voort.
Nuuskommentaar: Verkiesing of vragmotors uitbrand – Wat werk die beste?
Verkiesings in Suid-Afrika en regeringsblapse stel hoë eise aan die literatuur om voor te bly met ’n geskikte woordeskat. So tussen Google en Wikipedia word nou nog voorgebly met die behoeftes, sommige baie raak-beskrywend, en soms selfs bitter snaaks. Maar die praktyk is ongelukkig minder snaaks as die uitrol van demokrasie “ondersteun” word met openbare geweld, vandalisme, rasse-onewehandigheid en lewensverlies as metodes om politici te help om verkiesingsbeloftes te onthou.
34 vas vir dronkbestuur, 25 vas vir spoed
“Een van dié was ʼn motorfietsryer wat ʼn skrikwekkende 229 km/h in ʼn 120 km/h-sone gery het.”
Een vas ná konstabel langs pad doodskoot kry
“Terwyl die konstabel die voertuig genader het, het ʼn insittende in die voertuig hom doodgeskiet.”
Gedagte vir die dag: Op moedverloor se vlakte
Om hierdie rede word ons nie moedeloos nie. Al is ons uiterlik besig om te vergaan, innerlik word ons van dag tot dag vernuwe. (2 Korintiërs 4:16)