ʼn Verteenwoordiger van die SA regering het tydens die VN-Forum ʼn aanval op Afrikaans van stapel gestuur, sê AfriForum.
Alles vir Vrydag 29 November 2019
Nuuskommentaar: Om vas te byt soos ’n boer
Slegs iemand wat verkies om in ’n kokon te woon, weet nie dat daar onreg op onreg teenoor die land se landbouers gepleeg word nie.
Vandag se sportnuus
Video: Etzebeth kom aan in Frankryk.
Afslag-Vrydag in Die Koöperasie
Vermy die lang rye en besige winkelsentrums: Met Die Koöperasie was Kersfees-inkopies nog nooit só maklik nie! Tydens Afslag-Vrydag kan jy boonop vir elkeen in die familie ʼn regte Afrikaanse geskenk gee dié Kersfees.
Video: Demografie en die Afrikaner
Flip Buys verwys in dié video na die stryd tussen Westerse waardes en die ont-Westering van die land. Hy wys daarop dat demografiese werklikhede ’n kernrol in die beplanning van die Afrikaner se toekomsvisie moet speel.
Die reise van Olof Bergh
Olof Bergh se naam kan inderdaad in groot letters in ons land se geskiedenis geskryf word en dis nie net omdat dit ’n goeie brandewyn is nie!
Verbruikersake: Terugbetalings vir kaartjies
Ina Opperman verduidelik wat jy kan doen as jy kaartjies gekoop het vir ’n geleentheid wat nie aan jou verwagtinge voldoen het nie.
Vier in hof oor miljoene rande se skolevoedingsplan-bedrog
Zukiswa Wana was verantwoordelik vir die verwerking van koshuisgeldbetalings oor die hele Oos-Kaap.
Wapenamnestie ‘misleidend en ’n klug’
Die VF Plus meen die wapenamnestie wat in Desember afskop, gaan in werklikheid geen verskil maak nie.
Ramaphosa onttrek hom aan gesprek in ‘openbare belang’
“Die president het in die lig van kommer oor die geskeduleerde geleentheid ná deeglike oorweging besluit om eerder nié aan die gesprek deel te neem nie.”
Gedagte vir die dag: Vind hulle
God het die mensdom só liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore gaan nie, maar die ewige lewe sal hê. (Johannes 3:16)