Meer as 100 000 toetse is nou reeds gedoen.
Lees meerAlles vir Vrydag 17 April 2020
Drankverbod word nie opgehef
Die verkoop van drank word nie as ’n noodsaaklike diens beskou nie.
Covid-19-samevatting: ‘Meer toetse moet gedoen word’
Kenners meen Suid-Afrika moet vinnig meer toetse doen al het dié land steeds die meeste toetse van al die Afrika-lande uitgevoer.
DA lê klagte ná fopnuus oor raadslede
Die raadslede word in die inskrywing daarvan beskuldig dat hulle kospakkies steel.
Snoekloop: Vissers oortree glo regulasies
Inwoners van Lambertsbaai kla oor die vissers op dié dorp.
Tshwane-metro se toekoms in gedrang
Die hofsaak wat die onmiddellike politieke toekoms van die Tshwane-metroraad moet bepaal, is onbepaald uitgestel.
ToekomsVenster: Die laaste vyand sal ook vernietig word
Leef terselfdertyd voluit.
Covid-19: Soveel gevalle in Gauteng, Wes-Kaap
Altesaam 25 gevalle Covid-19 is teen Donderdagaand in Khayelitsha aangemeld. Johannesburg bly die episentrum van Gauteng.
Video: Aanlyn kosprojek voed reeds duisende
Volgens Francois Mouton, die eienaar van We^Cook, het die We^Can-projek in die afgelope drie weke op hierdie wyse reeds ses keer kos aan behoeftige mense verskaf en meer as 12 000 mense gevoed.
‘Die Kontrak 2’: Ontmoet die aanbieders
Vanjaar spog die program, wat op e.tv sal uitsaai, met drie splinternuwe aanbieders.
Burgerlike organisasies vra vir groter kindertoelae
“Dit is die mees verreikende manier om te vergoed vir die groot verlies aan inkomste.”
Bertus de Jongh onthou vir sy passie vir Afrikaans
“Bertus was passievol oor Afrikaans en het ʼn reusebydrae tot die twee trusts gelewer. Hy het vir homself gedink en ʼn unieke bydrae gelewer tot die stryd om Afrikaans as kultuur-, kuns- en ekonomiese taal te bevestig. Ons gaan hom baie mis.”
Die wêreld in foto’s – 17 April 2020
Te midde van veeleisende omstandighede het gesondheidsorgpersoneel in die VSA die nasie vir hul eerbetoning bedank.
‘The Bachelor SA’: ‘Dit was meer oor drama as liefde’
Indien jy nog nie gisteraand se episode gekyk het nie, moet jy eerder nie hier lees nie, anders gaan jy sien wie nie ʼn roos gekry het nie.
Boek: Bitterbosbende (deel een): Die geheim van die nuwe hoof
Toe Kurt-hulle se idee vir ʼn sonkrag-oondjie té goed werk en hulle ʼn mini-ontploffing in die vierkant veroorsaak, word hulle na die hoof se kantoor ontbied met verrassende gevolge …
Bakkie-oorlog: Navara vs Triton vs Hilux
Maroela Media het ʼn hele ruk gelede tyd met die Navara, Triton en Hilux deurgebring. Só vergelyk hulle.
Peyper geniet gesinstyd, maar mis tog rugby
Terselfdertyd is hy ook beïndruk met sy DIY-vaardighede!
‘Likwideer SAL nóú’
Dit is nou duideliker as ooit dat daar ʼn gesamentlike denkrigting in die kabinet is oor of die redery se vlerke eens en vir altyd geknip moet word.
Akademia en die Christelike universiteitswese (in die tyd van Covid-19)
Trouens, talle universiteite word vandag selfs deur ʼn vyandskap jeens hul eertydse Christelike grondslae gekenmerk, skryf prof Danie Goosen.
China al meer onder skoot oor Covid-19
China het egter Vrydag teruggekap ná dié bewerings.