Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Lees meerAlles vir Donderdag 16 Julie 2020
Mboweni, Gordhan onderneem om R10 miljard vir SAL te vind
Die sakeredders vereis ʼn bedrag van R10,1 miljard om die plan te finansier.
Verdagte gesoek oor transitorooftog in Mpumalanga
Die Valke maan die publiek om nie die verdagte te nader nie, aangesien hy as baie gevaarlik beskou word.
Eskom gee goeie nuus oor beurtkrag
Eskom het Donderdag goeie nuus aangekondig oor beurtkrag vir Suid-Afrikaners.
Kom bid saam vir boere
“Dit is regtig die soort misdryf wat in die meeste gevalle gesinne en families uitmekaar ruk, en daarom moet ons plaasaanvalle op alle vlakke beveg.”
Klopjag oor R200 miljoen se bedrog by munisipaliteit
Die munisipaliteit het glo tenders toegeken sonder dat behoorlike prosesse gevolg is.
‘Dlamini-Zuma is self die grootste probleem in munisipaliteite’
“Die probleme in munisipaliteite sal nie ophou solank die ANC en by name die minister van samewerkende regering, dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, in beheer daarvan is nie.”
McBride sal buitelandse tak van staatsveiligheid lei
Pres. Cyril Ramaphosa het die aanstelling van Robert McBride goedgekeur as die direkteur vir die buitelandse tak van die Staatsveiligheidsagentskap (SVA).
ToekomsVenster: ’n Blywende teenwoordigheid
Jesus se koms getuig van ʼn groter heerlikheid.
Saak teen Malema, Snyman gaan steeds nie voort
Die twee staan tereg op vyf aanklagte wat verband hou met Malema se beweerde afvuur van ʼn vuurwapen by die EFF se vyfjaarfeesviering twee jaar gelede.
Dwarskersbos: Aanbevelings nou na munisipale raad vir oorweging
Die ondersoek na die beamptes volg ná die hardhandige inhegtenisneming van ʼn man tydens die afsonderingstydperk.
Die wêreld in foto’s – 16 Julie 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie het owerhede in Spanje, asook staatsamptenare en lede van die gemeenskap, eer betoon aan die slagoffers van Covid-19.
Is jy ʼn digter? Wees deel van ʼn liedjie
Nege lesers kan elk ʼn toonsetting en ‘n afdruk van ‘n kunswerk van hul eie gedig wen. Neem nou deel aan die “Stuur my jou woorde”-projek.
Boek: Lees dié Jodi Picoult-boeke in Afrikaans
Twee van Jodi Picoult se topverkopers, “Die Belydenis” en “Negentien Minute”, is nou ook in Afrikaans beskikbaar. Dit is deur Daniel Hugo vertaal.
Afleggings by LNR eers gestuit
Nagenoeg 1 000 mense sou hul poste kwyt wees.
Skeepsagent vas oor renosterhorings
Die horings is nagenoeg R3 miljoen werd.
DA wil hof toe oor miljarde vir SAL
Ingevolge die sakereddingsplan is nagenoeg R10,1 miljard nodig om die plan te finansier.
Man steel glo pa se beendere uit graf
Die man het glo sy pa se graf oopgegrawe.
Net derde van boere in Noordwes kry Covid-19-noodverligting
Meer as 6 000 boere wat aansoek gedoen het om hulp, is met leë hande weggestuur.
Gautengse voorsitter van gemeenskapsveiligheid vermoor
Dit lyk nie in dié stadium of die aanvaller iets gesteel het nie.