Die leerder is ’n dag vantevore uit die skool geskors.
Alles vir Vrydag 24 Julie 2020
‘Verklaar afsonderingsregulasies ongeldig tot ná appèlproses’ – LFN
Volgens die Liberty Fighters Network misbruik Dlamini-Zuma die appèlproses.
Hoe lyk Hollywood: Taylor Swift verras met nuwe album; nuwe ‘Avatar’, ‘Star Wars’ uitgestel
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Klag van korrupsie ná polisielede kamer deel
Die twee het bedrieglike fakture vir die huur van twee kamers ingedien, terwyl hulle saam in een geslaap het.
Mark Fish se uitlatings lei tot herrie op sosiale media
“Ek is jammer as ek aanstoot gegee het. Ek is beslis nie ’n rassis nie, maar ek glo in alle mense; dus maak alle lewens saak.”
Liggaam uit kloof by De Doorns gehaal
Die persoon kon nog nie geïdentifiseer word nie omdat die liggaam reeds erg ontbind het.
Slim tegnologie besorg Namibië sy eerste bloubessie-oes
Die meeste mense sou enige droom om die sappigste bloubessies in die dorre Namibië te verbou vroeër net as nog ʼn belaglike hersenskim afgelag het.
Begroting: Miljarde geoormerk vir Covid-19
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes en nasionale gesondheidslaboratoriumdiens ontvang ook elkeen ʼn bykomende toelaag.
Vrou gevonnis wat springstof na SA smokkel
Die polisie het by die grenspos die vrou se verdagte sak opgemerk.
Ginekoloog se skuldigbevinding ter syde weens ‘onreëlmatighede’ tydens verhoor
Die Konstitusionele Hof het die saak teen dr. Danie van der Walt ter syde gestel omdat sy skuld nie bo redelike twyfel bewys is nie.
Sien jý die keiser se nuwe klere?
Tog wonder vele steeds waarom hulle nie die keiser se nuwe klere kan sien nie?
Boek: My naam is legio
In Madelein Rust se sewende misdaadroman, “My naam is legio”, veg ’n forensiese sielkundige teen ’n demoon-uitdrywer, maar ook teen haar eie demone. Sy word van ’n las verlig, maar nie sonder dat sy verloor wat vir haar dierbaar was nie.
Video: Babahondjie probeer die sonlig eet
As jy bietjie afleiding soek, is hierdie video net die regte medisyne.
Musiekvideo: Wit Kasteel tref met ‘Toegewyd’
Die video is vandag (Vrydag) vir die eerste keer op Maroela Media te sien.
Ma tronk toe ná sy nie dogter se verkragting aanmeld
Die beweerde verkragting en aanranding het glo reeds in 2015 plaasgevind.
Uitdrukking: Iemand beduie hoeveel blou boontjies vyf is
Hoekom op aarde sal ons sê jy “beduie iemand hoeveel blou boontjies vyf is”? Taaltoffie stel ondersoek in
Dié lande steeds koronavirusvry
In sommige lande het enkele miljoene pasiënte reeds Covid-19 opgedoen. Daar is egter ’n paar lande wat nog nie ’n enkele geval aangemeld nie.
ʼn Nuwe era vir Porsche …
Ons was onlangs by die bekendstelling van die splinternuwe Porsche Taycan, ʼn ten volle battery-aangedrewe elektriese voertuig.
Rentekoersverlaging verwelkom, ‘maar ergste lê nog voor’
“Die bykomende verlaging is ʼn stap in die regte rigting om likiditeit te verbeter omdat die ergste ongetwyfeld nog voorlê.”
Resep-video: Milo-yskastert
Die maklikste bederf vir die naweek!