Drie korrektiewe beamptes is tydens die voorval in ʼn sel toegesluit.
Lees meerAlles vir Vrydag 24 Julie 2020
Tshwane se werkers kry loonverhoging
“Ons is nooit in ʼn hoek gedruk of gedwing om betalings te maak nie.”
Aanbieder van ‘Boer soek ’n vrou’ verloof
“Dit voel of ek op wolke loop.”
ToekomsVenster: Jesus kom weer, daar is werk om te doen
Christus is wederkoms is voor die deur en ons moet ons gereed maak.
Polisie gekap wat betogers met waterkanonne, skokgranate verjaag
Die groep betogers het hul ongelukkigheid uitgespreek oor die afsonderingsregulasies wat die restaurant- en gasvryheidsbedryf lamlê.
Plaasaanvalle oorheers parlementêre debat
Vanjaar se begrotingsdebat oor polisie is oorheers deur sterk uitsprake teen plaasmoorde.
Rookverbod: Fita kry wéér bloedneus in hof
Die hof het weer eens daarop gewys dat Dlamini-Zuma rasioneel opgetree het toe sy die verbod op tabakprodukte in die Staatskoerant gepubliseer het.
Gevangenes ontsnap in Malmesbury
’n Grootskaalse soektog is Vrydagmiddag geloods.
Matriekleerder dalk geskors ná aanranding van onnie
Die leerder is tydens ’n dissiplinêre verhoor skuldig bevind op twee ernstige aanklagte.
Covid-19: Staatsoptrede maak nie sin, maar beskerm jouself
Daar is soveel wat verregaande en onbekend is omtrent Covid-19 en die gepaardgaande inperking dat dit my verbaas hoe baie mense steeds probeer sin soek in wat die regering doen, skryf Eugene Brink.
Foto’s: Dassies se donkies kry eie eetkamerstel
Die donkies van die Dassiesfontein-padstal is so wonderlik hulle spog sommer nou met hulle eie reusagtige eetkamerstel.
Baba se ouers aangekla van mishandeling
Die baba is in April in die hospitaal opgeneem met haar ribbes wat op 15 plekke gebreek is.
Twee aanvalle in drie dae in Ottosdal
“Toe hy sy oë oopmaak, het die mans by die kamerdeur gestaan.”
Die wêreld in foto’s – 24 Julie 2020
Waarskuwing: Die volgende inhoud kan sensitiewe lesers ontstel. Só lyk die begrafnisse van Covid-19-slagoffers in Irak.
DA hof toe oor sluiting van skole
“Ons sal nie toelaat dat leerders ’n politiese speelbal word nie.”
#JongStemme: Moenie dat Covid-19 in jou pad staan nie
Covid-19 het verwoesting kom saai, maar dit het ook ʼn positiewe kant meegebring saam met die nasionale staat van inperking, skryf Lize-Marie Swart, ‘n matriekleerling aan die Hoërskool Tuine.
Pierneef, Stern onder hamer by winterveiling
Strauss & Co se winterveiling vind regstreeks vanaf 26 tot 28 Julie plaas. Kunswerke van JH Pierneef, Pieter Wenning, Gregoire Boonzaier en Irma Stern word dán onder die hamer gebring.
Debat van nasionale belang oor plaasaanvalle in parlement gehou
“Die ANC-regering is tevrede daarmee om hulle bloot blind te hou vir die marteling, verkragting en moord op mans, vroue en kinders van alle rasse in ons landelike gebiede sedert die ANC die kommando-eenheid in 2003 skielik afgeskaf het.”
7 wenke om uitbranding te klop
Volgens ʼn 2019-studie is Suid-Afrika die tweede mees gestresde land ter wêreld – en dit was selfs voor die pandemie ons in Maart getref het.
ʼn Lae olieprys en die uitwerking op wêreldpolitiek
ʼn Permanent lae olieprys is in beginsel goeie nuus vir die wêreldekonomie, veral vir die lande wat olie invoer, dus ook vir Suid-Afrika.