Impaq neem skoolgaan na die volgende vlak deur die bekendstelling van ’n ten volle toegeruste aanlyn skool vir Engels- en Afrikaanssprekende leerders.
Alles vir Woensdag 13 Oktober 2021
Pollard: ‘Windies sal aanhou om knie te buig’
“Die gebaar moet nie net gedoen word om ons te ondersteun of omdat ons simpatie soek nie. Almal het hul eie mening oor rassisme en BLM en ek kan nie vir mense sê wat om te doen nie.”
Stropers skiet polisie wat na vermiste bootman soek
Die bemanningslid wat Saterdag van ʼn brandende huisboot in die Jozini-dam afgespring het, word steeds vermis.
‘Nêrens, Noord-Kaap’ episode 7: Dis Kersfees
“Ons huis is klein, want ons is klein,” sê Lina op ’n kol vir Lourens in die sewende episode van ‘Nêrens, Noord-Kaap’.
Fransman te sterk vir Anderson
Kevin Anderson kon nog net een van sy sewe kragmetings teen Gaël Monfils gewen het.
Bult jou gesondheidspiere met spinasie
Dié blaargroente het soveel gesondheidsvoordele dat dit die moeite werd is om ’n stukkie van jou tuin hieraan af te staan.
Oud JB Marks-burgemeester en kie pleit onskuldig
Die verhoor het begin en verskeie bewerings oor onreëlmatige besteding van munisipale geld is reeds vanuit die getuiebank geopper.
Microsoft maak venster versigtig oop
“Windows 11 is ontwikkel met die snel groeiende aanlyn speletjiesmark voor oë.”
LUR van Mpumalanga afgedank ná moordklagte
Mandla Msibi is sedert Maandag agter tralies.
Oorsaak van Gabby Petito se dood bekend
“Ons aanvanklike bepaling is dat die liggaam drie tot vier weke in die wildernis was.”
Covid-19-statistieke: Só lyk nuwe gevalle, sterftes
Nog 58 Covid-19-pasiënte is intussen in ʼn hospitaal in Suid-Afrika opgeneem.
Gedagte vir die dag: Skuldig en strafbaar
Die loon wat die sonde gee, is die dood; die genadegawe wat God gee, is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here. (Romeine 6:23)