Die waarde van die perlemoen beloop meer as R20,2 miljoen.
Lees meerAlles vir Woensdag 13 Oktober 2021
Kenia se landloop-heldin dood gevind
Sy het vroeër vanjaar vierde in die 5 000 m geëindig by die Olimpiese Spele in Tokio.
Ramptoestand tot November verleng
Wes-Kaapse premier Alan Winde het intussen gesê hy is uiters besorg dat die nasionale regering moontlik nie ʼn plan het om die ramptoestand te beëindig nie.
Video: Emosionele oomblik vir Shatner ná ruimtereis
William Shatner, wat die rol van kapt. James T. Kirk in die oorspronklike Star Trek-reeks vertolk het, was Woensdag merkbaar aangedaan ná ʼn reis na die ruimte.
Balju slaan toe weens wanbetaling aan Eskom
Die Emfuleni- plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) is Dinsdagoggend vir die vierde keer in drie jaar op sy knieë gedwing toe die balju feitlik op al die munisipaliteit se voertuie beslag gelê het.
Deurbraak ná moord op polisiebeampte
ʼn 23-jarige man is vandeesweek in hegtenis geneem, byna vier maande ná die moord op ʼn polisiesersant.
ToekomsVenster: Vertrou jy die Here?
“Wat julle glo, sal gebeur.”
Britte spook nou vir vlugte na SA
Vlugbesprekings van Brittanje na Suid-Afrika het glo met 150% toegeneem nadat die land van Brittanje se rooilys verwyder is.
Mediese fondse sterker as voor pandemie
Mediese fondse in Suid-Afrika het wel verlede jaar Covid-19-verwante eise van R10,1 miljard gehad.
Moord op leraar ruk Suidkus-gesin, gemeente
Ds. Liezel de Jager se liggaam is vroeg Woensdagoggend op die pastorie se erf aangetref.
Bomdreigement onderbreek LUR se borgtogaansoek
Die landdros het die ondersoekbeampte se getuienis kortgeknip en gevra dat die hofgebou dadelik ontruim word.
X3 se mondigwording
Die BMW X3 het in ʼn relatiewe kort tyd ʼn ikoniese model in BMW se moderne reeks geword, en al het hy prysgewys dienooreenkomstig duurder geword, is daar geen twyfel dat hy waarde bied in die marksegment waar hy meeding nie.
Nuwe veldtog maan: ‘Waak teen wrede woorde’
“Ons lewe in ’n tyd waarin mense agter hulle sleutelborde skuil en dinge kwytraak, maar nie die aksies van hulle dade noodwendig besef nie.”
‘Swartkoppie’ kos eindelik man se lewe
Bennie de Lange (65) het ten tyde van sy dood maar 35 kg geweeg.
Man skuldig ná hy Middelburg-ma doodry
Malinga het in 2019 vir die verkeerspolisie weggejaag toe sy motor op Lizel Visagie en haar tienerdogter afgepyl het.
Man skok dood by substasie
’n Tegnikus het op die man afgekom waar hy oor ’n 11kV-skakeltuig by die substasie gehang het.
Rokkies wil sy dra – ’n somerrok vir elke vrou
Kom ons vind vir jou die regte rok. Lizel van der Westhuizen, voorkomskonsultant, gee raad oor hoe om die regte rok te kies en hierdie somer stylvol te lyk.
Neem beheer oor jou eie
Neem beheer oor jou eie – of jou gemeenskap se – lewe en staak jou afhanklikheid van die ANC en sy misdadige kliek.
Skotse breier vergelyk Morné met ’n Rolls-Royce
“Ek dink hy kan nog vir ’n paar seisoene rugby speel.”
Amerikaanse elk eindelik van buiteband bevry
ʼn Amerikaanse elk wat minstens twee jaar lank in die Colorado-wildernis met ʼn buiteband om sy nek rondgeloop het, is uiteindelik bevry.