In ‘Van Humpata tot Upingtonia’ vertel Nicol Stassen hoe dit gebeur het dat ʼn aantal trekkers in 1885 die republiek Upingtonia in die noorde van Damaraland gestig het.
Alles vir Woensdag 19 Januarie 2022
Jansen van Vuuren was ‘ander mens’ voor moord
Andrea Venter se familie het Dinsdag kop onderstebo uit die hof gestap toe die saak teen haar vermeende moordenaar vir die soveelste keer uitgestel is.
Parlement-brand: Hof beveel Mafe se vrylating uit psigiatriese hospitaal
Die hooggeregshof in Kaapstad het beslis die bevel om Mafe vir psigiatriese waarneming te stuur was onbehoorlik gemaak en dat sy aanhouding in Valkenberg onwettig is en onmiddellik beëindig moet word.
Man gevonnis na hy 96-jarige seksueel aanrand
Mark Labuschagne (37) het by ’n aftreeoord in Mosselbaai gewerk waartydens daar twee voorvalle plaasgevind het. Daar is ook kinderpornografie op sy selfoon gevind.
Groot hofsake oor verpligte inenting wink
“Dit is absoluut noodsaaklik om regsekerheid hieroor te kry en dit sal tot almal se voordeel wees.”
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 9,2%.
Sacai-matrieks vaar al beter in eindeksamen
Sacai-kandidate het in die afgelope matriekeksamen ʼn gesamentlike 990 onderskeidings verwerf, ʼn beduidende 195,5%-verbetering op die vorige jaar.
Resep: Boeliebieftert
Wanneer die finansies knyp sal hierdie souttertresep met boeliebief handig te pas kom.
Video: ‘Dit gaan oor meer as net matriekuitslae’
“Wat ons met dié saak reggekry het, was om ’n pen in die grond in te slaan.” Kyk na die video oor partye se reaksie hier:
IEB: Matriekslaagsyfer effens hoër
“Die klas van 2021 verdien werklik die lof wat hulle ontvang.”
Gedagte vir die dag: Praat! Dit gaan om lewe en dood
Mens, Ek het jou aangestel as ’n wag vir Israel: jy moet hulle namens My waarsku. (Esegiël 3:17)