Eienaars wat onlangs klein soogdiere gekoop het, word nou versoek om hul troeteldiere prys te gee.
Alles vir Woensdag 19 Januarie 2022
Nuuskommentaar: Onderwys in SA ʼn slagoffer van regering se onwilligheid
Die slaagsyfer en basiese vereistes om te matrikuleer is in wêreldstandaarde werklik skokkend laag, ten spyte van die hoë slaagsyfers waarmee die departement jaarliks spog. Tog bestee ons regering in wêreldterme groot hoeveelhede geld op basiese onderwys.
Sisulu rig haar pyle op die verkeerde teiken
Sisulu se aanval is gevaarlik. As sy haar vermoedelike sin kry, sal die demokratiese fondament van die Grondwet in stukke uiteenval.
‘Vordering’ in Horner-moord
Ou inligting word tans op sosiale media oor die saak versprei. Só vorder die ondersoek werklik:
Betroubare bronne beskerm ons
Feit is dat daar geld is in stories wat mense se aandag trek. Die samesweringsmeule het gevolglik ʼn hupstoot gekry toe die internet die verspreiding van onbewese stories baie makliker gemaak het.
Nuwe jaar, nuwe styl
As jy gereed is vir ʼn jaar wat jou styl en lewe verbeter, is hier ʼn paar idees om jou aan die gang te kry.
Harde werk lê nog vir Proteas voor
Spandiepte is ongetwyfeld ’n probleem en die Proteas mis spelers soos Karla Pretorius en Shadine van der Merwe.
Wiele2Wiele: Dakar en die Toyota Corolla Cross
Wiele2Wiele is terug en vir die eerste program vir die jaar word daar oor die afgelope Dakar-veldtydren gepraat en die hibriede Toyota Corolla Cross.
Kyk: SA se ‘Gatsby-huis’ vir ‘net’ R65 miljoen te koop
Die eiendom het elf badkamers asook sy eie private nagklub, spa en gimnasium.
100 + 1 jaar: Die Jannies se eerste skooldag
Dié skool is die enigste Afrikaansmedium laerskool in die stadskom, maar leerders kom van oral oor die stad om moedertaalonderrig te ontvang.
Kry jou matriekuitslae hiér
Die klas van 2021 kan hul matriekuitslae Vrydag op Maroela Media kry.
Selfs 3 entstofdosisse keer nie Omikron – studie
Om ten volle ingeënt te wees en ’n versterkingsdosis te ontvang, help jou wel só:
Vlamme, skote toe rowers op geldwa toeslaan
Die verdagtes het glo springstof gebruik om die kluis van die geldwa oop te blaas.
Rafa marsjeer voort in Melbourne
“My uiteindelike doelwit is om gereed vir enige uitdaging op die baan te wees.”
CVO-, Curro-skole se matrieks presteer goed
Die matriekklas van 2021 word geloof vir hul besondere vasberadenheid en die uitdagings wat hulle weens die koronaviruspandemie te bowe gekom het.
Sopnat Woensdag hiér verwag
Kommer heers steeds in dele van KwaZulu-Natal, waar kitsvloede sedert verlede week voorkom.
Deurbraak in NWU-man se moord
Die stukke van die raaiselagtige legkaart het eers onlangs in plek begin val, nadat die identiteit van die vermoorde man maande lank onbekend was.
Gedig: Hoe maklik…
Lees hier Sheila Cussons se gedig, “Hoe maklik…”
Luister: Agterblad-manne praat krieketdinge
Protea-verrassing en Engeland se As-drome is inderdaad veras!
Tel die stukke op ná jou man se dood
In ‘Alles Malan’ probeer Brenda haar lewe bymekaar hou ná haar man se dood. Hier is raad vir weduwees én diegene wat hulle wil ondersteun.