Die Suid-Afrikaners het nou al 31 agtereenvolgende wedstryde gewen.
Lees meerAlles vir Saterdag 29 Januarie 2022
Tsitsikamma-staproete: Asemrowend in elke opsig
Hierdie is ʼn storie oor vriendskap, veldblomme, boomvarings, gebergtes, vuurvlieë en die borrelklank van water in die Khoiwoord, Tsitsikamma.
Kind (10) verdrink by Gordonsbaai
Die kind het glo saam met twee van haar maats in die see gaan swem, maar nie saam met hulle uit die water gekom nie.
Bulls weer op die wenpad
Die kragmeting sal beslis nie die toekenning vir die mees aanskoulike wedstryd van die jaar wen nie, maar die Bulls sal seker vanaand ’n bietjie rustiger slaap.
Groep ruk op na universiteit; bestook wagte met klippe
Eiendom is beskadig toe ’n groep betogers na die Universiteit van KwaZulu-Natal se Westville-kampus opgeruk het.
Minnie Muis verruil polkakol-rok vir broekpak
Nie almal is egter beïndruk met Minnie se nuwe tydelike voorkoms nie.
Siek walvis terug na diep see
Die dolfynagtige walvis, wat normaalweg in waters van meer as 1 000 meter diep gevind word, is Donderdag vir die eerste keer naby die kus van Athene opgemerk.
Drie vas oor 27 000 kg se hoendervleis
Twee mans en ’n vrou is vandeesweek in hegtenis geneem nadat owerhede by ’n stoorfasiliteit in Gauteng toegeslaan het en op 27 000 kg se hoendervleis…
Internasionale oorsig: Burkina Faso, Islamitiese terreur en verval van demokrasie in Afrika
Die militêre staatsgreep in Burkina Faso ʼn paar dae gelede is die vierde sodanige staatsgreep in die Sahel-streek in Wes- en Sentraal-Afrika die afgelope 12 maande.
KKNK vanjaar weer terug
Oudtshoorn skud ná ’n afwesigheid van twee jaar weer sy vere reg om feesgangers te verwelkom.
Barty laat Aussie-vreugdevure brand
Ashleigh Barty is die eerste Australiese vrouespeler in 44 jaar om die Grand Slam-toernooi in Melbourne te wen.
Foto’s: Oos-Kaapse stadsaal brand
Rook het vroegoggend die gebou, wat die Enoch Mgijima plaaslike munisipaliteit huisves, omhul.
Topskool skors prefekte wat glo in verspringput urineer
’n Groep gr. 8’s het kort ná ’n oriënteringskamp van ’n uitslag op hul vel gekla.
Een dood, 12 beseer op Gautengse paaie
Minstens vier botsings is tussen Vrydagaand en Saterdagoggend in Gauteng aangemeld.
Inspirerende Rebecca ook op fiksheid-podium
“Ek wil my beste gee in alles wat ek doen.”
‘Ewige Affie’-beeld bring hulde aan Affie-meisies wat pandemie trotseer
Vir die viering van AHMP se 100ste bestaansjaar op 28 Januarie is dié splinternuwe beeld, bekend as “Engela, die ewige Affie”, onthul.
Van plaaskat tot presidentskat
Die grys-en-wit gestreepte kat het intrek by die Withuis geneem.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle nou
Een uit tien Covid-19-toetse kom in dié stadium positief terug.
Gholf: Harding rooiwarm in die woestyn
Suid-Afrika se Justin Harding steek steeds tong uit ná die tweede ronde van die geldryke Dubai Desert Classic-gholftoernooi.
Ongeluk eis ma, jong dogter
Die gesin se sesjarige dogter is nog in ʼn geïnduseerde koma in die hospitaal.