Intussen, het Sublime with Lime vir albei geestelike groei teweeggebring. “Ons het besef dat die Here ons grondslag is – ons vertrou volkome op Hom.”
Alles vir Donderdag 3 Februarie 2022
Foto’s: Pure Cheetahs-plesier op Loftus!
Die Vrystaters het ses drieë in Pretoria gedruk, terwyl Griekwas en die Haaie ook met stewige vertonings vorendag gekom het.
Portugese melktert vir Jo da Silva
Die sepiester Jo da Silva kuier saam met Martelize Brink in haar kombuis. Hulle gesels oor Jo se Portugese herkoms en Martelize maak bifana en pastéis de nata (Portugese melktert).
Oorwinning vir studente ná NSFAS finansiering staak
NSFAS het nie inligting oor die studente se huishoudelike inkomste van die inkomstediens ontvang nie, maar van ʼn kredietagentskap wat bloot ʼn skatting daaroor gemaak het.
Koster: Munisipale bestuurder dalk tronk toe na verlof tot appèl slaag
“Dit kan tot gevolg hê dat Pionier en die KBI weer beheer sal kry oor die water- en rioolaanlegte en hierdie dienste na behore sal kan bestuur.”
Luister: Veelsydige Refentse hou ʼn ‘boerebal’
Refentse het in die Maroela Media-ateljee kom gesels oor onder meer sy jongste enkelsnit en hoe dit voel om voor die kameras te pryk vir ‘DEKATv’.
Borgtog vir Absa-werker, vriendin wat glo R103 miljoen steel
Xolela Masebeni (30) en sy vriendin, Athembile Mpani (20), het Woensdag in die handelsmisdaadhof in Palm Ridge verskyn op aanklagte van diefstal, bedrog en geldwassery.
Afrikaanse skole blink weer uit
Afrikaanse leerders het byna ʼn kwart van die onderskeidings in wiskunde en fisiese wetenskappe tydens die afgelope matriekeksamen ingeoes.
Groot bewustheid ná projek wat flaminke red
Die afgelope drie jaar is daar hard gewerk om die kuikens by verskeie fasiliteite in die Noord-Kaap, Gauteng en KwaZulu-Natal te plaas.
Prokureur wat sy vrou verkrag, aanrand lewenslank tronk toe
Die prokureur is daaraan skuldig bevind dat hy sy vrou in Februarie 2012 en Mei 2019 verkrag het.
Spanning oor Oekraïne: VSA ontplooi troepe
Die VSA het 3 000 troepe ontplooi om die magte van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (NAVO) in Oos-Europa te versterk te midde van vrese vir ’n inval in Oekraïne.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 11,3%.
Gedagte vir die dag: Slinks
Saul het naamlik gedink: ek moenie teen hom wees nie. Laat die Filistyne teen hom wees. (1 Samuel 18:17)