ʼn 18-jarige leerder aan die skool het ná die aanval skuld op die moorde beken.
Alles vir Dinsdag 22 Maart 2022
NG Kerk in Namibië wil wegbreek oor gays
“Kerkeenheid is baie belangrik. Dit sal hartseer wees as daar ’n skeuring kom.”
Marilyn Monroe-skildery van $200 miljoen binnekort te koop
Die skildery sal na verwagting die duurste 20ste eeuse kunswerk word wanneer dit in Mei in New York op ʼn veiling te koop aangebied word.
Wraakstryd wink teen Benetton
Ja, daar wag nog moeilike wedstryde teen Ulster en die Stormers, maar sal dit nie lekker wees as die Bulls vir Benetton op Loftus Versfeld laat les opsê nie!
Bekende kunstenaar aangerand, beroof
“Die man het Esther Nostokana Mahlangu na bewering gegryp en in die gesig geslaan en haar toe glo vasgebind.”
Uitdrukking: ʼn Blou skeen kry
Ons hoop nie jy het al ’n blou skeen gekry nie!
Personeel by Helen Joseph ‘leef in vrees’
Tientalle personeellede is die afgelope jaar deur psigiatriese pasiënte by die staatshospitaal aangerand. Intussen stroom die pasiënte in.
Geliefde brak gehelp wat op strand inmekaarsak
“NSRI-lede kon sien die hond was al oud en ly aan ’n chroniese siekte.”
Boek: ‘Mieke 2: Spikkelsterre op Mtwana’
Christien Neser se lekkerlees jeugverhaal oor grootword tussen diere in die idilliese omgewing om die Limpoporivier.
Kode oor grappies by die werk kan jou looi
Die gedragskode gaan selfs verder en sluit nou ook passief-aggressiewe teistering soos skinderpraatjies, sarkasme, neerhalende oogkontak, gesigsuitdrukking of gebare in.
Verstappen: ‘Die motor het skielik alle krag verloor’
Met die 15 punte wat Lewis Hamilton in Bahrein verdien het, geniet hy nou ’n groter voorsprong as wat hy in die ganse 2021-seisoen teen Max Verstappen gehad het.
Dodetal styg ná N2-ongeluk
“Ons het 24 uur per dag, sewe dae per week, 365 dae per jaar wetstoepassing op provinsiale paaie nodig.”
Zelenski vra opnuut vir gesprek met Poetin
Selfs die status van die Russies-besette Krimskiereiland en die Russies-gesteunde state in Donbas is nou ter sprake.
Nuwe vervolgingshoofde vir Mpumalanga, Noord-Kaap
Die regering hoop om met die jongste aanstellings die staat se vermoë om misdaad te bekamp, te versterk.
Irene-Louise se sokkielied betree Top-20
Dié snit is Vrydag uitgereik en volg op haar vorige rits treffers, “Tekkies brand”, “Kuierleier” en “My volgende fout” saam met Jay.
Twee in hof ná motor in karnavalgangers ploeg
Volgens inligting is een van die twee verdagtes se lisensie in 2017 teruggetrek.
Proteas ly eerste WB-nederlaag
“Ek dink ons boulers sou die telling op enige ander dag kon verdedig, maar Meg (Lanning) was uitstekend.”
Resep: Rooi fluweelkoek
Jou volgende koek-en-tee-sessie sal alte jolig gaan wanneer jy dié rooi fluweelkoek bedien.
Biden sê Poetin oorweeg gebruik van chemiese wapens
Amerika se president Joe Biden het Maandag gesê dit is “duidelik” dat Rusland die gebruik van chemiese en biologiese wapens in Oekraïne oorweeg en het gewaarsku teen ’n “ernstige” Westerse reaksie indien dit oorweeg sou word.
ActionSA skort Khoza se lidmaatskap op
ActionSA het dr. Makhosi Khoza se lidmaatskap van die party opgeskort.