Theseus is sterk, slim en avontuurlustig, en hy hou nie van boelies nie.
Alles vir Dinsdag 16 Augustus 2022
Verbod op vervoer van beeste weens bek-en-klouseer
“Dit is drastiese stappe, maar ons moet onthou dit bly ʼn beheerde siekte en dit is die departement se besluit.”
Uitdrukking: ʼn Voorslag wees
Wanneer sê ons iemand is “ʼn voorslag” en waar kom ons daaraan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Francois en Nykie sterre van nuwe musiekvideo
Francois Jacobs en Nykie Pretorius koer weer saam voor die kameras, dié keer in die Afrikaanse rockgroep Saarkie se jongste musiekvideo.
Luister: Gian Groen kikker ou liedjies op
“Dit het tyd gevat, maar ek is bly dit het so lank geneem om op hierdie punt te kom want nou weet ek presies wat ek wil hê.”
Murray te sterk vir Wawrinka in Cincinnati
Frances Tiafoe, wat deur Wayne Ferreira afgerig word, het vir ’n opskudding gesorg toe hy met Italië se Matteo Berrettini afgereken het.
Resep: Pastaslaai met groente en fetakaas
Geniet dié pasta as bykos of as hoofgereg.
Seun wat in dam verdrink se liggaam gevind
Die agtjarige seun wat Saterdag in die dam saam met sy vriende baljaar het toe hy en een van sy maats in die water geval en verdrink het, se liggaam is dieselfde dag nog gevind.
SA’ner in Thaise tronk hoor gou oor appèl
Ashley Oosthuizen werk tans in die tronk se biblioteek en kan vlot Thai praat, lees en skyf.
Jongste verdagtes in burgemeester se moord in hof
Altesaam vier verdagtes word nou met die moord op die burgemeester van die Collins Chabane-munisipaliteit in Limpopo en die gepoogde moord op sy seun positief verbind.
Nog onwettige myners in Gauteng vas
Twee afsonderlike klopjagte in Roodepoort en Kagiso aan die Wes-Rand het daartoe gelei dat sowat 70 onwettige mynwerkers in hegtenis geneem is.
Bedankings by DA allermins einde vir party
“Die party is nie besig om leeg te loop of te verloor nie. Ek dink hulle raak op ʼn manier meer relevant en raak ʼn bietjie van ou hout ook ontslae.”
Zuma-saak: ‘Parool is ook straf’
“Hoekom sal ʼn hof beter weet as mediese kenners? Mediese kenners sê hierdie man is terminaal siek.”
Gedagte vir die dag: Hoe groot is God?
Wat geen oog gesien het; wat geen oor gehoor het; wat in niemand se hart opgekom het nie – dit het God voorberei vir hulle wat Hom liefhet. (1 Korintiërs 2:9)