Twee van die kinders het in ’n bus op pad huis toe siek geword terwyl die polisie die derde leerder se dood ondersoek.
Lees meerAlles vir Saterdag 22 Oktober 2022
Trump gedagvaar om oor aanval op Kongresgebou te getuig
Wetgewers sê oudpres. Donald Trump was in die kern van die eerste en enigste poging van enige Amerikaanse president om ʼn verkiesing omver te werp.
Geliefdes, bekendes neem afskeid van Franci
“As ’n mens aan Franci dink, begin jy onwillekeurig glimlag.”
Brittanje net voorsmakie van wat vir res van Europa voorlê
Die bedanking van die Britse premier Liz Truss die afgelope week was in ʼn mate ʼn finale ontbloting van die omvang van die politieke krisis in haar land.
Zuma kap na ‘korrupte’ Ramaphosa
“Julle president het hoogverraad gepleeg.”
‘Moeilik’ ’n vloekwoord in dié juffrou se klas
Antonette Jordaan van Polokwane is as een van die beste wiskundeonderwysers in die land aangewys. Haar passie vir dié vak spreek boekdele.
Kiwi’s verrinneweer Aussies in Wêreldbeker
Die Suid-Afrikaans gebore Devon Conway is as die speler van die wedstryd aangewys nadat hy 92 onoorwonne lopies vanaf slegs 58 aflewerings gemoker het.
Kyk: Genie (13) doen kopkrapsomme binne sekondes
Stiaan Scheepers kan 200 getalle binne 0,4 sekonde- intervalle akkuraat optel.
Zim-prokureur in hof in boeie geslaan
Doug Coltart is Vrydag in die Harare-landdroshof genader waar hy die Zimbabwiese ondersoekende joernalis Hopewell Chin’ono verteenwoordig het.
Weerdiens waarsku teen donderstorms, reën
Reën is Saterdagoggend oor die suidoostelike dele van KwaZulu-Natal voorspel voordat dit na verwagting teen laatoggend na die noordelike dele van die provinsie sal versprei.
Buurtwagte dien misdaad nekslag toe
Volgens die polisie neem misdaad tot 50% af wanneer buurtwagte sigbaar in die gebied raak.
Wen: Juanita, Rudi, Jo en Nádine saam in ‘luukse konsert’ te sien
Twee gelukkige lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na die Fluweel-konsert by Emperor’s Palace.
Vyf sterf op N2
Paramedici was vanoggend reeds op ’n ongelukstoneel op die N2 doenig toe hulle inligting ontvang het oor ’n gru-motorongeluk nie ver daarvandaan nie.
Gholf: Rahm voor, maar Rory blaas in sy nek
Suid-Afrika se Christiaan Bezuidenhout is op 141 houe (-1) in die 46ste posisie.
NVG wik en weeg nog oor Zuma se ‘opstoker-dogter’
“Hierdie sake is nie maklik om te hanteer nie.”
Hollywood: Taylor Swift bekoor met nuwe musiek; gewilde sangers halt vir diensplig
Die wêreld se grootste popgroep, BTS, moet noodgedwonge ’n blaaskans van hul musiekloopbane neem om aan te meld vir nasionale militêre diensplig.
‘Geloof versterk’ ondanks motorfietsongeluk wat been eis
“Selfs die dokter het na die tyd vir my gesê ek is gelukkig om te leef. Ek het vir hom gesê ek leef, want God leef.”
VRK-reeks: Bulls begrawe Benetton-spook
Teen rustyd was Benetton nog met 9-3 voor en is die spoke onnodig opgejaag.
Dis als oor wit en swart by die Puk
Presterende wit studente aan die Noordwes-Universiteit (NWU) word glo oorgesien vir plek in die koshuis en bekwame personeel word aanstellings geweier, op grond van hul velkleur.
Gedagte vir die dag: Bly staande
Epafras bid altyd ernstig vir julle dat julle as volwasse gelowiges met volle oortuiging in alles die wil van God sal bly doen. (Kolossense 4:12)