‘Boer soek ʼn vrou’ vier vanjaar 15 jaar op die kassie. Hier is 15 interessante feite oor een van die land se gewildste werklikheidsreekse.
Alles vir Woensdag 18 Januarie 2023
Talle moontlikhede wag op matrieks, ongeag hul uitslae
“Die kinders wat bereid is om vas te byt en probleemoplossing kan toepas is dié wat werklik sukses in die lewe gaan behaal.”
Grondbesettingsaak: EFF kry op sy neus in hof
“Hierdie uitspraak is ’n groot oorwinning vir private eiendomsreg en ’n groot slag vir diegene wat misdadigheid, geweld of wetteloosheid wil aanhits.”
Sheba die tier van kant gemaak
Sheba, die tierwyfie wat die naweek van ’n kleinhoewe aan die suide van Johannesburg ontsnap het, is Woensdag in die vroeë oggendure opgespoor en van kant gemaak.
100% van matrieks aan CVO-skole, slaag
Soveel as 10% van CVO se matrieks is boonop deel van die beste 1% van alle kandidate wat die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) se eksamen afgelê het.
Twee wat in Jhb-vliegongeluk sterf se name bekend
Die twee mans wat in Sondag se vliegongeluk in die Nasrec-omgewing in Johannesburg dood is, is onderskeidelik van Iran en Nepal.
‘Identiteit lê nie in punte, prestasies en opinies nie’
“Ken jou waarde, weet waarvoor jy werk, en weet dat jou identiteit nie deur punte, prestasies of opinies bepaal word nie. Moet ook nie jou tyd mors op dinge wat nie waarde toevoeg of mense wat nie jou waarde raaksien nie.”
Polisiebeampte se vermeende moordenaar doodgeskiet
‘n Verdagte wat gesoek is vir die moord op ‘n polisiebeampte is Dinsdag noodlottig gewond toe hy op ander polisiebeamptes losgebrand het.
Helpmekaar se Einsteins ryg A’s in
Altesaam 197 matrieks het minstens een onderskeiding behaal, 93 matrieks het vier of meer onderskeidings behaal en dié skool se 45 topkandidate het gesamentlik 334 onderskeidings ingeryg.
Selfs meer slaag 2022 se IEB-eksamen
“Hierdie groep se prestasie is merkwaardig, aangesien hulle die ergste onder die Covid-19-pandemie deurgeloop het.”
Gedagte vir die dag: Voorbereid op krisisse
Ek sê hierdie dinge vir julle sodat julle in My rus en vrede kan vind. In die wêreld sal julle swaarkry beleef, maar skep moed: Ek het die wêreld reeds oorwin. (Johannes 16:33)