“Die terrein is wild – cowboy-wild. Sommige mense dink ek is op ʼn lekker lang vakansie – dit is beslis nie die geval nie.
Alle stories op Maroela Media
Die gevare van Pokémon Go
Die werklikheidspeletjie Pokémon Go, wat geskoei is op die bekende Japanse karakters uit die 1990’s, het reeds meer gebruikers as die afspraakwebwerf Tinder, maar kenners waarsku dié speletjie hou moontlik ook groot gevare in vir gebruikers.
Pa tydens huisroof doodgeskiet
Die Gautengse polisie het ʼn volskaalse soektog van stapel gestuur na drie verdagtes wat Woensdag in ʼn die vroeë oggendure ʼn 66-jarige man in sy huis in Meredale, Johannesburg, doodgeskiet het.
Uitspraak in ‘grootste regstellendeaksie-saak nόg’ dan gelewer
“Hierdie uitspraak sal die hele staatsdiens se toekomstige toepassing van regstellende aksie bepaal.”
OB-opvolger: ‘G’n plek vir ʼn skoothondjie nie’
Die proses om ʼn nuwe openbare beskermer (OB) aan te stel is goed op dreef. Nico Strydom het gaan ondersoek instel na die OB se verantwoordelikhede, regte en magte, asook wie moontlik volgende in die warm stoel gaan inskuif.
Vier weer in hof vir mangat-moord
Die vier verdagtes wat teregstaan van die moord op Danie Dreyer (64), voormalige polisiebrigadier en sakeman van Pretoria, het Dinsdag weer in die hof verskyn…
[Video] Hoe wolwe die natuur gered het
Niemand sou ooit kon raai hoe 14 wolwe ʼn hele ekostelsel kan herstel nie – en dié video is ʼn duidelike bewys dat elke dier sy rol het wat hy in die skepping moet vervul.
Korrupsie steel meer as net geld
Dit begin lyk asof die daaglikse berigte oor bedrogpleging, korrupsie en “staatvang” dieselfde uitwerking op Suid-Afrikaners het as die berigte oor die toename in misdaad enkele jare gelede. Mense raak vuisvoos en afgestomp, so amper asof ʼn mens wag vir die rapportering oor die volgende vergryp. Sou ons kortliks ʼn register wou opstel van korrupsieskandale, word ons gekonfronteer met die vraag: Waar begin ek?
ToekomsVenster: Dalk het jy ʼn geneesheer nodig
“My volk oor wie my Naam uitgeroep is.” Kinders van die Here, verbondsmense, kerk in die ou en nuwe testament. “Geroepenes , afgesonderdes, eenkant geplaastes, geheiligdes, koninklike priesterdom, eiendomsvolk van God, heiliges, regverdiges, opregtes … wanneer my volk hulle verootmoedig en bid en bekeer.”
[Video] Vrou in hof oor ‘rassistiese uitsprake’ ná rooftog
Nóg ʼn eiendomsagent wat in die sop beland het oor rassistiese uitsprake verskyn vandag in die Randburg-landdroshof.
[Resep] Skaapskenkelpot
Sny suurlemoenrepe met ʼn aartappelskiller, maar moenie enige wit gedeeltes ook insluit nie, dit kan die pot bitter maak. Vervang skenkels met hoenderporsies.
Nuuskommentaar: Tyd dat Navo en Rusland spanning verlig
Uit verskeie nuusbronne wat gesaghebbendes aan weerskante van die spanningslyn aanhaal, blyk dit dat die wêreld tot gevaarlik na-aan ’n gewapende konflik tussen Oos en Wes beweeg het.
Uitdrukking: iemand van puntjie na paaltjie stuur
Die uitdrukking, “iemand van puntjie na paaltjie stuur”, is die Afrikaanse vertaling van die Engelse uitdrukking, “send someone from pillar to post”. Taaltoffie stel ondersoek in.
Gekaapte man kritiek in veld gelos
ʼn Man in sy 30’s is Woensdag in die vroeë oggendure met verskeie skietwonde in ʼn veld in Johannesbrug opgespoor.
Lyk in motor gevind
ʼn 67-jarige man is Woensdagoggend dood in ʼn motor langs die R59 in Alberton aan die Oos-Rand aangetref.
Ackers volg Jake se voorbeeld
Is ons geheue so kort?
‘Binnelanders’, Leah maak skoonskip by Tempo’s
Huisgenoot se 12de Tempo-toekennings is Dinsdagaand tydens ʼn glansgeleentheid by Emperors Palace in Johannesburg uitgedeel.
MRK gekap oor ‘diskriminerende optrede teen minderhede’
Die Menseregtekommissie (MRK) het gesê beskuldigings dat hy selektief is oor sake waarby uit eie oorweging betrokke geraak word, is vals.
Duitse egpaar verhoor oor babalykies
ʼn Egpaar se verhoor het in Beiere, Duitsland, begin nadat agt babalykies in hul woonstel gevind is.
Metrobus-staking verby
Metrobus het ʼn ooreenkoms met stakende werkers bereik om ʼn einde te bring aan die afgelope staking.