Manie Libbok kan Saterdag in sy 50ste wedstryd vir die Stormers speel wanneer die Kapenaars kragte met Stade Francais in Parys meet.
Alles deur die skrywer Johann Gresse
Mali se Arende sweef teen Bafana
“Ons het die wedstryd om twee redes verloor: Eerstens die verbroude strafdoelkans en tweedens was ons nie opgewasse teen Mali se fisieke aanslag ná rustyd nie.”
Sunrisers se Hermann skitter met 100-tal
“Ek is nie net beïndruk met sy talent nie, maar ook met sy karakter. Hy het ʼn baie blink toekoms wat op hom wag,” het AB de Villiers op sosiale media gedeel.
Raducanu weer honger vir sukses
“Dis ongelooflik om weer sonder ongemak te speel,” het Emma Raducanu gesê nadat sy op ʼn drafstap met Shelby Rogers in Melbourne afgereken het.
Botterill druk dinge in die rooi
Die Suid-Afrikaanse groentjie Guy Botterill en die ervare Brett Cummings was die vinnigste onder die Toyota Gazoo Racing-deelnemers in die negende skof van die Dakar-veldtydren.
Joodse raad wil IKR nader oor Teeger
“Ons het nou gehoor dat daar blykbaar nie eens ʼn veiligheidsverslag is nie. Waarom kan David nog in die span bly, maar word van sy kapteinskap gestroop? KSA se stellings is teenstrydig.”
Moore toer saam na Nieu-Seeland
Die 30-jarige Edward Moore sal waarskynlik die kolfwerk vir die Proteas in die toetse teen Nieu-Seeland open.
Swiatek sê sy sukkel in die Melbourne-hitte
Iga Swiatek se veldtog om ʼn eerste Australiese Ope-titel in te oes het nogtans op ʼn wennoot op die Rod Laver-baan begin.
Kolwe doen die praatwerk in SA20
Ryan Rickelton en Heinrich Klaasen – tans die twee voorste lopiemakers in die jongste weergawe van die SA20-toernooi – het reeds 25 sesse tussen hulle gemoker.
Dakar in rou gedompel
Carles Falcon het Maandag aan die beserings wat hy in die tweede skof van die Dakar-veldtydren opgedoen het beswyk.
Tsitsipas vat vlam in tweede stel
Stefanos Tsitsipas het teen ʼn splinternuwe teenstander in Zizou Bergs te staan gekom nadat Matteo Berrettini aan hul Australiese Ope-wedstryd onttrek het.
Giniel-hulle algeheel vyfde in Dakar
Ná sewe Dakar-skofte spog Toyota Gazoo Racing met ’n paar spanne onder die voorste tien deelnemers op die algehele punteleer.
Teeger se plaasvervanger aangewys
Krieket Suid-Afrika (KSA) het Sondagmiddag die speler aangewys wat David Teeger se kapteinskapskoene moet volstaan in die komende o.19-Wêreldbekertoernooi.
Tiener laat Djokovic sweet
Novak Djokovic se wedstryd teen die 18-jarige Dino Prizmic het vier uur en een minuut geduur: Die langste openingskragmeting van die wêreldnommereenspeler se roemryke loopbaan.
Dobson bly Stormers wys tekens van kwiksilwer spel
“Ons spel teen Sale het my aan die gloriedae herinner; iets wat ons so ʼn bietjie hierdie seisoen gemis het.”
Stormers span die seile teen Sale
Die Stormers het met tye weer die vonkelwynrugbykrane oopgedraai om Sale Sharks met 31 – 24 op die DHL-stadion in Kaapstad te klop.
Bravo Bulls, jul Bristol-brekers!
Die Bulls het die septer in die skrums geswaai, terwyl hul agterspelers ook net ná rustyd lekker begin saamgesels het.
Rassie, Ryan laat die vonke spat
MI Cape Town het ʼn allemintige 243/5 in sy 20 boulbeurte teen die Joburg Super Kings aangeteken. Dit is grotendeels te danke aan Rassie van der Dussen (104) en Ryan Rickelton (98) se spogbeurte.
Bulls wil Bears se tande trek
“Dit is eenvoudig. Ons is hier om te wen.”
Novak is slaggereed vir Ope-aanslag
“My gewrig voel nou beter. Ek het voldoende tyd gehad om te herstel en dinge loop ook glad op die oefenbaan; ek ervaar geen ongemak nie.”