Indië het Suid-Afrika vir 95 lopies op die Wanderers uitgeknikker en Kuldeep Yadav spog met ’n boulontleding van 5/17 op sy 29ste verjaardag.
Alles deur die skrywer Johann Gresse
Nóg ʼn toekenning vir Savea
Ardie Savea is as Nieu-Seeland se beste rugbyspeler van die jaar aangewys. Die toekenning volg kort op die hakke van sy Wêreldrugby-prestasie.
‘Ek kry Japan jammer’ – Sonny Bill
Volgens Sonny Bill Williams is respek en lojaliteit van groot belang in Japan. Hy is egter onseker of dié waardes met Eddie Jones se onlangse optrede strook.
Warner se kolf doen die praatwerk
David Warner het sy kritici stil gespeel toe hy ʼn vinnige honderdtal op die eerste dag van die eerste toets teen Pakistan in Perth aangeteken het.
Eddie land weer op sy voete
Japan se rugbybase het vandag bevestig dat Eddie Jones van 1 Januarie 2024 die land se nuwe rugbyafrigter is.
Ulster se verloordery ʼn ‘wekroep’ vir Kitshoff
“Ek het egter nie vir een oomblik gedink dat ek net wedstryde saam met Ulster gaan wen nie. As ʼn speler moet jy bereid wees om hard te werk.”
Langer vies oor Johnson se Warner-kritiek
“Ek hou niks daarvan wanneer elite Australiese krieketspelers hul griewe in die openbaar lug nie. As jy iemand kritiseer, moet jy hom in die oë kyk.”
Max se werksetiek maak hom uniek
“Die meeste renjaers is besig met ander dinge sodra hulle die kans kry. As hulle almal soos Max (Verstappen) gefokus het, sou hulle dalk op sy vlak gewees het.”
Voorspelerstryd deurslaggewend teen La Rochelle
“Hul agterspelers kan opwindende spel opdis, maar ek dink die grootste gevaar is ongetwyfeld hul voorspelers,” het die Stormers se immergroen Deon Fourie gesê.
Coetzee, Hendricks skitter in Protea-sege
Die Proteas het so byna oor ʼn paar van die laaste hekkies net vóór die wenstreep gestruikel, maar hulle het steeds vir Indië met vyf paaltjies op St. Georgepark geklop.
Spaanse tennissterre in ‘The Netflix Slam’
Rafael Nadal en Carlos Alcaraz sal op 3 Maart in ʼn vertoonwedstryd in Las Vegas speel wat deur Netflix aangebied word.
Hopelik reën dit ook sesse op St. Georgepark
Aiden Markram is aan die stuur van ʼn jong Protea-groep wat opkomende spelers soos Matthew Breetzke, Nandré Burger en Donovan Ferreira insluit.
Pretorius, Msomi bring hulde aan Plummer
“Danksy haar harde werk het ons in ons vermoëns op die baan begin glo – ons neem nie meer net deel aan toernooie nie, ons weet ook dat ons goed genoeg is om te wen.”
ʼn Groot jaar wag op Perez
Sergio Perez se Red Bull-kontrak verstryk teen die einde van 2024 en Christian Horner meen dat die Mexikaanse renjaer beter in die kwalifiserende rondes sal moet vaar.
Novak wil die jong sterre klop
“Die jonger manne is honger vir sukses en hulle wil hul beste tennis teen my speel. Nou ja, dit motiveer my ook om op my beste te wees.”
Ngcobo: Blitsbokke moet balbesit beter ‘beskerm’
Ondanks die Blitsbokke se teleurstellende vertoning in Kaapstad is Sandile Ngcobo nog optimisties oor die span se kanse in die oorblywende toernooie.
Kiwi’s klink ook Blitsbokke se doppie
Selfs nie eens ʼn glimlaggende Damian Willemse met die Webb Ellis-trofee onder die arm kon die Blitsbokke tot ʼn sege in Kaapstad aanspoor nie.
28 – 0: Aussies gee Blitse bloedneus
Die Blitsbokspelers loer seker steeds oor hul skouers – die spook van verlede seisoen se ploetervertonings is duidelik nog nie uit hul kamp verdryf nie.
Son, see en (hopelik) Blitsbok-sukses
“Dit sal wonderlik wees as die pawiljoen weer volgepak is, dit sal ons bekerveldtog ʼn definitiewe hupstoot gee.”
En dis punte Pretoria!
ʼn Begeesterde Bulls-span het ʼn groot slag op Loftus Versfeld geslaan toe hulle vir Saracens met 27 – 16 geklop het.