Suid-Afrika het die laaste twee kwarte teen Engeland onderskeidelik met 14 – 13 en 15 – 11 beklink, maar ʼn stadige aanloop tot die wedstryd het sake vir hulle op die baan bemoeilik.
Alles deur die skrywer Johann Gresse
Skotland se Hollie maak Sesnasies-buiging
Hollie Davidson sal die eerste vrou word wat as assistent-skeidsregter in ʼn Sesnasies-wedstryd optree wanneer Engeland teen Wallis op Twickenham uitdraf.
Blitse werk hard vir Kaapse sukses
“Dit is lekker om te sien hoe die ouens weer vir mekaar en met glimlagte op hul gesigte speel. Ons aanvallende spelers is fiks en gereed vir aksie en ons gaan beslis taai teenstanders in Kaapstad wees.”
Johnson meen Warner verdien nie swanesang-toets
“Dit is nou al vyf jaar later en David Warner het nog nooit regtig hand in eie boesem oor die balpeuterskandaal gesteek nie.”
Foley sê hy is klaar met toetsrugby
Televisie-skeidsregter Tom Foley het ná die Wêreldbeker-eindstryd onder aanlyn boelies deurgeloop en hy het selfs doodsdreigemente ontvang.
‘Skrikkerige’ Rafa gereed vir terugkeer
“Ek bekommer myself oor ʼn klomp dinge, maar ek glo dat ek gereed is om weer in ʼn wedstryd af te slaan.”
Ervare Pienaar in Cheetahs-toergroep
Ruan Pienaar, wat in 88 toetse vir die Springbokke gespeel het, het sy waarde vir die Cheetahs in hul suksesvolle Curriebeker-veldtog onderstreep.
SA spanne staal hulself vir nóg ’n Europese avontuur
“Omtrent die helfte van Engeland se rugbyspan speel vir Saracens. Ek weet dat die komende Kampioenebeker-wedstryde baie taai gaan wees.”
Blitsbok-visier skuif na Kaapstad
“Die spelers het vir mekaar en vir die Blitsbok-trui gespeel; daar is weer trots in die span,” het Philip Snyman ná Suid-Afrika se Dubai-triomf gesê.
Ditsem, Blitsbokke!
Suid-Afrika het sy vyfde sewestitel op ʼn streep in Dubai gewen toe die Blitsbokke vir Argentinië met 12 – 7 geklop het.
Gerda Steyn laat SA rekord in Valencia spat
Gerda Steyn het haar eie Suid-Afrikaanse marathonrekord met meer as ʼn minuut verbeter toe sy 11de in die Valencia-marathon geëindig het.
Blitse maak litte los vir nóg ’n Dubai-eindstryd
Suid-Afrika sal teen Argentinië in die bekereindstryd van die Dubai-sewestoernooi speel.
Stormers terug op die wenpad
Dit was weliswaar nog nie heeltemal die op-alle-suiers-vuur-vertoning van vorige seisoene nie, maar die Stormers het steeds vyf drieë teen Zebre in Stellenbosch gedruk.
Onoorwonne Blitsbokke deur na bekerkwarteindstryd
Die Blitsbokke het die eerste dag van die Dubai-sewestoernooi onoorwonne afgesluit nadat hulle met Samoa, Kanada en Nieu-Seeland afgereken het.
Bokke, Kiwi’s is groot in Japan
Sewe Springbokke en sewe van die All Black-spelers wat in die Wêreldbeker-eindstryd in aksie was, speel deesdae hul rugby in die Japanse League One-toernooi.
Krieket, Spele met unieke wedstryd gevier
Erik le Roux, broer van Nataniël, help die plaaslike krieketklub in Nantes om oudspelers en bekendes na die stad se pragtige veld te lok.
White het nog ʼn Loftus-oorwinning in visier
“Ek is mal oor ʼn derby waar die beste spelers in Suid-Afrika teen mekaar speel.”
40-jariges steeds flink voor paaltjies
Die Afrikabeker vir krieketspelers ouer as 40 jaar word in Pretoria beslis en Suid-Afrika speel vandag in die eindstryd teen Namibië op die Irene-buiteklub.
‘Maklik’ om dié Lions-groep te motiveer
Die Lions-bestuur het ʼn onveranderde span gekies vir Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskap-kragmeting teen die Dragons op Ellispark.
Blitsbokke is dorings in Dubai
Die Blitsbokke is ongetwyfeld die seweskonings van Dubai: Die Suid-Afrikaners het reeds tien keer met die bekerlouere in dié woestynstad weggestap.