“Rassie Erasmus is werklik soos ʼn vars briesie wat oor die rugbyveld waai. Dit is seker nie onmoontlik dat hy eendag deel van die Engeland-opset kan word nie.”
Alles deur die skrywer Johann Gresse
‘Max-iko!’ Verstappen is weer onstuitbaar
Sergio Perez se droom om sy tuis-Grand Prix te wen het skipbreuk gely toe hy reeds om die eerste draai in ʼn botsing was.
Ardie bó Eben in toekenningstryd
Ardie Savea, en nie Eben Etzebeth nie, is as Wêreldrugby se speler van die jaar aangewys.
Kaptein Cane radeloos ná rooi kaart
“Dit is iets waarmee ek vir die res van my lewe sal moet saamleef.”
Pieter-Steph: ‘Die Malmesbury-missiel’
“Hy was fenomenaal. Verdediging is my afdeling en hy het buitengewone spel gelewer.”
‘Dankie Suid-Afrika,’ sê Siya
“Mense wat nie van Suid-Afrika is nie, verstaan nie noodwendig wat die oorwinning vir ons land beteken nie. Dit gaan nie net oor die spel of die wedstryd nie; ons land gaan deur so baie dinge.”
Springbokke is Wêreldbrekers!
Die Springbokke het gespéél. Die Springbokke het geveg, gebloei. En die Springbokke het die Webb Ellis-trofee vir Suid-Afrika gewen.
Kyk: Marx, Mapimpi terug in Parys
Die beseerde Malcolm Marx en Makazole Mapimpi is Vrydag met ope arms in Parys verwelkom: Hulle sal vanaand hul spanmaats in die eindstryd teen Nieu-Seeland aanmoedig.
Bokke teen All Blacks – ʼn tweestryd om te onthou
ʼn Tikkie opbouende nuus so op ʼn Saterdagmiddag: Die Springbokke het nog nooit in ʼn Wêreldbeker-eindstryd verloor nie.
Eenpaaltjiesukses: Bokke inspireer Proteas
“As ʼn mens veral na die halfeindstryd teen Engeland kyk; die Springbokke het pleinweg net ʼn manier gevind om te wen. Vir ons as spelers was dit baie inspirerend om te sien hoe hulle weier om op te gee.”
Begeesterde Argentyne laat Engelsmanne sweet
Argentinië het ʼn vurige terugvegpoging geloods, maar Engeland het die Wêreldbeker-bronsmedaljewedstryd met drie punte in Parys gewen.
Broekskeur, maar Proteas hak knoop deur!
Suid-Afrika is tans eerste op die Wêreldbeker-punteleer nadat hy vir Pakistan met een paaltjie in Chennai geklop het.
Kolwers sal nou staal in lopiejaagtog moet wys
Ná ʼn paar groot tellings weet almal dat die Proteas die pap dik kan aanmaak wanneer hulle eerste kolf. Hulle moet egter nou 271 lopies vir ʼn oorwinning teen Pakistan aanteken.
Parys is nie Bokke, All Blacks se eerste WB-rodeo
Die Springbokke en die All Blacks was al vyf keer vantevore slaags by Wêreldbekertoernooie en die Kiwi’s het drie van dié wedstryde gewen. Tog spog die Bokke met ʼn 100%-eindstrydwenrekord, danksy hul triomf in 1995.
‘Bokke haal beste uit ons’ – Smith
Nieu-Seeland se Aaron Smith sal sy 125ste en laaste toets vir die All Blacks in die Wêreldbeker-eindstryd teen die Springbokke speel.
Gʼn skrumskakel op Bok-bank? Moenie bekommer, sê Jacques
Cheslin Kolbe sal as dit moet Faf de Klerk se skrumskakel-skoene kan volstaan.
Manie, Eben kan met toekennings wegstap
Drie Suid-Afrikaners – Eben Etzebeth, Manie Libbok en Jacques Nienaber – is vir Wêreldrugby-toekennings benoem.
Sewe van die bestes: Bokke laai bank met voorspelers
“Ons het van ʼn 5/3-plaasvervangersverdeling na ʼn 7/1-verdeling gespring omdat dit vir ons die beste kans gee om suksesvol te wees.”
Maxwell verbeter Markram-mokerrekord
Glenn Maxwell, Australië se woer-woer-kolwer, het net 40 aflewerings benodig om sy honderdtal teen Nederland te vier.
Carter kies sy Bok-losskakel
“Hy gaan ʼn sleutelrol in die eindstryd speel,” het Dan Carter gesê nadat hy sy gunstelingkeuse bekendgemaak het om die Springbokke se no. 10-trui te dra.