“Hy gaan ʼn sleutelrol in die eindstryd speel,” het Dan Carter gesê nadat hy sy gunstelingkeuse bekendgemaak het om die Springbokke se no. 10-trui te dra.
Alles deur die skrywer Johann Gresse
Aussies te sterk vir Proteas op netbalbaan
Daar was natuurlik ʼn paar goeie Protea-oomblikke, terwyl die tuisspan ook foute gemaak het, maar ʼn oorwinning met 19 doele dui daarop dat die Australiërs dinge net te maklik op die baan gevind het.
Bokke sal Jordan se driedrukvlam moet blus
Die vlieënde Will Jordan sal Saterdag teen ʼn Springbok-span te staan kom wat bekend is vir sy goeie verdediging.
Proteas lewer nóg ʼn kragvertoning
Die Proteas se 382/5 teen Bangladesj was die vierde keer dat hulle meer as 380 lopies in die jongste eendagkrieketjaar kon aanteken.
Proteas laat waai in Mumbai
Quinton de Kock [174 lopies] het sy derde honderdtal van die Wêreldbeker-toernooi geslaan en saam met Heinrich Klaasen [90 lopies] gesorg dat die Proteas 382/5 teen Bangladesj kon aanteken.
Donald dra sy Bok-hart op sy kouse
Allan Donald mag dalk deesdae Bangladesj se boulafrigter wees, maar hy is duidelik nog ʼn stoere Bok-ondersteuner.
Bokke bederf sir Clive se partytjie
“Ek het geglo Engeland gaan met drie punte wen,” het sir Clive Woodward in sy jongste rubriek geskryf.
Matt brom en mor wéér oor Bokke
Dié keer kla Matt Williams, die voormalige Skotland-afrigter, oor een van die Springbokke se grootste wapens op die rugbyveld: skrumwerk.
Trott trots op sy Pakistan-temmers
Afghanistan is tans bo Bangladesj, Sri Lanka en Engeland op die amptelike Wêreldbeker-punteleer en Jonathan Trott is baie trots op sy spelers.
Max wen vir die 50ste keer
Lewis Hamilton en Charles Leclerc is ná afloop van die aksie gediskwalifiseer toe wedrenbeamptes tegniese ongerymdhede in hul renmotors raakgesien het.
Bokke jaag vierde wêreldtitel in Parys
Die Springbokke het in 1995 [teen die einste All Blacks], in 2007 [in die einste Frankryk] en in 2019 met die Wêreldbeker-louere weggestap.
Bokke moet hulle nie op Twickenham-triomf blind staar
“Al twee spanne het sedertdien waardevolle lesse uit hul vorige kragmetings geleer en Nieu-Seeland speel tans baie beter rugby. As jy heeltyd oor jou skouer na die verlede terugloer, flous jy net jouself.”
‘Ek moes baie diep delf,’ sê Klaasen ná spogbeurt
In ʼn naweek waar Suid-Afrika vir Engeland op die sportveld oorheers het, was Heinrich Klaasen se blitsige 109 lopies die perfekte aanloop tot die uiteindelike feesvieringe.
Farrell teleurgesteld, maar ook trots
Toe die eindfluitjie uiteindelik op die Stade de France blaas, het Owen Farrell se selfvoldane glimlag ná sy goeie skopvertoning in ʼn frons verander. Die Bokke het immers met 16–15 gewen.
Bokke baklei tot die bitter einde
Die Springbokke het Saterdagaand in ʼn reënerige Parys maar net weer eens gewys dat ʼn lelike wen eintlik soveel soeter as ʼn mooi verloor smaak.
Een punt is genoeg!
Dit was met stampe en met stote, maar die Springbokke is deur na die gróte.
Proteas wys Bokke hoe dit gedoen word
Die Proteas-krieketspan het Engeland oortuigend in ʼn Wêreldbeker-wedstryd in Mumbai geklop.
Proteas slaan die bal dat die sweet spat
In ʼn warm en bedompige Mumbai het Heinrich Klaasen [109 van 67 balle] en Marco Jansen [75 van 42 balle] ʼn barshou teen Engeland gespeel.
Bokke gerat vir fisieke Engelse aanslag
“Ons hoor dat Engeland ons veral in die skrums en losgemale sal wil aanvat. Ons sal gereed wees vir enigiets,” het Pieter-Steph du Toit bevestig.
Dowe krieketsterre oorgehaal vir WB-sukses
“Die spelers is só toegewyd. Hulle is lus om te speel en hulle is lus om te wen,” het die afrigter van Suid-Afrika se dowe krieketspan gesê. Die span moet egter self vir die vlugte na die komende Wêreldbeker-toernooi betaal.