“Ek wil bitter graag speel. Daar sal groot fout wees as ʼn speler nie oorgehaal is om vir sy land uit te draf nie.”
Alles deur die skrywer Johann Gresse
Jong spelers kry hupstoot met internasionale toernooi
“Daar is niks wat ʼn speler beter vir topvlakrugby voorberei as gereelde blootstelling aan wedstrydsituasies nie. Ons is opgewonde oor die nuwe kompetisie,” het Rassie Erasmus gesê.
Kevin in kwarteind van terugkeertoernooi
Kragtige afslaanwerk was nou weer eens Kevin Anderson se grootste bondgenoot en hy het ʼn rits kishoue teen Gijs Brouwer afgevuur.
Eben en Jaden beskikbaar vir Poemas-toets
Jacques Nienaber het Woensdag bevestig dat Eben Etzebeth en Jaden Hendrikse vir die toets teen Argentinië oorweeg sal word.
Broad vier 600ste toetspaaltjie
Stuart Broad het slegs die vyfde bouler – naas Muttiah Muralitharan, Shane Warne, James Anderson en Anil Kumble – geword om 600 toetspaaltjies in sy loopbaan te neem.
Pragspeeloppervlak wink vir Stormers
Die Stormers het op sosiale media met die installasievordering van hul splinternuwe speeloppervlak gespog.
Anderson is terug op die baan
Kevin Anderson het sy eerste wedstryd terug op die ATP-toer gewen toe hy vir Gabriel Diallo in Newport geklop het.
Krieketwêreldbeker net 80 dae weg
Daar wag nie veel internasionale krieket op die Proteas voordat die span in sy eerste Wêreldbeker-wedstryd teen Sri Lank speel nie.
Leeus wil in 2025 weer brul
Die Britse en Ierse Leeus sal onder meer tydens hul Doer Onder-toer in 2025 ʼn nie-amptelike “vierde toets” teen ʼn gekombineerde Australiese en Nieu-Seelandse uitnodigingspan speel.
Reën kan vir vonke op Old Trafford sorg
“Ons wil altyd kreatiewe spel opdis. Ons onverskrokke benadering tot die spel beteken dat ons in elk geval teen ʼn vinnige tempo speel.”
Engeland se ‘ooms’ moet Aussies laat bontstaan
Engeland se James Anderson (40), Stuart Broad (37), Chris Woakes (34) en Mark Wood (33) is deel van die oudste snelboulaanval in die Reeks om die As sedert 1928.
Kyk: Novak beboet ná hy raket flenters slaan
Novak Djokovic het sy raket in die vyfde stel van die Wimbledon-eindstryd teen Carlos Alcaraz stukkend geslaan.
KSA bevestig toetsreeks teen Swartpette
Met Protea-rooibalkrieketwedstryde wat deesdae so skaars soos hoendertande is, is daar darem vroeg in 2024 ook ʼn kort toetsreeks teen Nieu-Seeland om na uit te sien.
Super Max sal ʼn gedugte teenstander bly
“Ek is daarvan oortuig dat Max Verstappen selfs wedrenne kan wen as lid van ʼn gemiddelde renspan. Hy is nie net baie talentvol nie, maar sy selfvertrouebeker is ook tot oorlopens toe vol.”
Kiwi krities oor ‘ou Bokke’
“Dit sal die Springbokke baat as hulle eerder Malcolm Marx en die jonger spelers – wat Australië in die openingsronde laat les opsê het – in hul opdrafspan kies.”
ʼn Wêreldrekord vir Simoné!
Die 18-jarige Simoné Kruger het die wêreldrekord in die F38-diskusitem by die Wêreld-Para-Atletiekkampioenskap in Parys met ʼn toppoging van 38,10 m verbeter.
Kyk: Wayde se blitslopie in Pole
“Dit was my vinnigste poging van die afgelope sewe jaar en dié tyd wys dat 43 sekondes moontlik is.”
Novak sien uit na herontmoeting met Carlos
“Ek dink nie ek het al ooit teen ʼn speler soos hy gespeel nie.”
Sexton vir ʼn handjievol wedstryde geskors
“Johnny Sexton het erken dat hy aan wangedrag skuldig is,” het die EPCR-in ʼn verklaring gesê.
Daar is ʼn nuwe kampioen op Wimbledon!
Ná amper vyf uur se spel het Carlos Alcaraz ʼn titaniese Wimbledon-eindstryd teen Novak Djokovic gewen.