“Dit is lekker om te sien hoe vasberade die spelers is om in die Rugbykampioenskap te speel en sodoende ʼn kleim vir ʼn plek in die Wêreldbeker-groep af te steek.”
Alles deur die skrywer Johann Gresse
Elrigh in Bulle se opdrafspan
Elrigh Louw is verlede week teen die Cheetahs met ʼn rooi kaart van die veld gestuur, maar ʼn tugverhoor het dié besluit intussen herroep.
SA20 beloof groter vuurwerkvertoning
Elke franchise het nou R39,1 miljoen – danksy ʼn bykomende inspuiting van R5,1 miljoen – in sy bankrekening om die beste plaaslike en internasionale spelers na sy opset te lok.
Bokke sit weer met losskakel-kopseer
Dit lyk of Manie Libbok die losskakel-binnebaan het vir die eerste Rugbykampioenskap-toets teen Australië in Pretoria.
Kolisi op koers vir Frankryk
“Ons mikpunt op hierdie stadium is om toe te sien dat Siya in een of twee van die opwarmingswedstryde sal speel,” het Rassie Erasmus gesê.
Wêreldbeker-drome lê in Tafelberg se skadu
“Wanneer jy by die Protea-kamp instap voel dit of jy vir jou familie gaan kuier. Ons is ʼn groep wat goed vir mekaar wil speel en daardie verhouding sal ons beslis deur hierdie Wêreldbeker-toernooi dra.”
Opdraande stryd wag, ondanks Muthusamy-sukses
Senuran Muthusamy het 12 paaltjies in die wedstryd teen Sri Lanka A geneem.
Aussies wil met spel hulde aan Warne bring
“Ons mis vir Shane baie, maar hopelik kan ons as Australiese krieketspelers goed genoeg speel om hom trots te maak.”
Max reeds een van die bestes nóg – Rosberg
As Max Verstappen Sondag met die louere in Kanada sou wegjaag, sal hy met net soveel wedrenseges as die legendariese Ayrton Senna spog.
Bokke en All Blacks maak stadions vol
Die All Blacks het op sosiale media bevestig dat daar nie meer ʼn enkele kaartjie beskikbaar is vir die Auckland-toets teen Suid-Afrika nie.
Manasinghe draai SA’ners deurmekaar
Matthew Breetzke het ʼn eenmanoorlog teen Sri Lanka A se boulers gevoer.
Dyantyi word amptelik ʼn Haai
“Ek belowe om my heel beste te gee wanneer ek die trui oor my kop trek.”
As-trant: McGrath glo Aussies kan skoonskip maak
“Daar word van my verwag om te sê dat Australië die reeks met 5-0 sal beklink. En ek wil niemand teleurstel nie.”
‘Nicklaus, Jordan en Djokovic’
Gary Player, die Suid-Afrikaanse gholflegende, meen Novak Djokovic tel onder die grootste sportsterre van alle tye.
Orania-inwoner wys krag met Afrika-rekord
Tommie de Nysschen oefen gereeld op sy eie. Sommer daar in die tuin onder die groot boom terwyl Bismarck – sy Jack Russell – ʼn wakende oog oor alles hou.
No. 23 is hier vir Novak!
Novak Djokovic het die Franse Ope gewen om die 23ste Grand Slam-titel van sy loopbaan in te oes.
Australië is die toetskrieket-kampioenspan!
“Ons was nie altyd op ons beste nie, maar ons het goed gespeel toe dit saak gemaak het.”
Bokke kan groot slag met Kleyn slaan
Die slot van 2,03 m het lanklaas vir Ierland uitgedraf en die Springbok-bestuur wag nou net vir Wêreldrugby om die groen lig te gee.
Gerda laat rekord spat!
Die horlosie was vandag Gerda Steyn se grootste teenstander. Maar later kon selfs die tikkende sekondewyser nie meer by haar kers vashou nie.
Swierige Swiatek weer tenniskoningin van Parys
Iga Swiatek het skaars ʼn week gelede haar 22ste verjaardag gevier en haar vertoning in vandag se Franse Ope-eindstryd was ongetwyfeld die kersie op die koek.