Ierland is die Sesnasies-kampioenspan, Leinster het in die eindstryd van die Kampioenebeker gespeel en Munster het die VRK-silwerware in Kaapstad omhoog gehou.
Alles deur die skrywer Johann Gresse
Onbekende Seyboth Wild boender Medvedev uit Ope
Thiago Seyboth Wild, ʼn speler wat 172ste op die wêreldranglys is, het vir Daniil Medvedev in die Franse Ope uitgeskakel.
Du Plessis was wraggies ‘Faf-tasties’
Faf du Plessis het kop en skouers bo die ander Suid-Afrikaanse spelers in vanjaar se Indiese Premierliga uitgestaan.
Proteas teen Aussies: Kaartjies vanaf R100 beskikbaar
Suid-Afrika speel vanaf 30 Augustus in drie T20- en vyf eendagkrieketwedstryde teen die besoekende Aussies.
Vlugvoetige Kolbe en Toulon se paadjies skei
“Dit is nie maklik vir my om totsiens te sê nie.”
Carlos en Novak begin op wennoot
Die 20-jarige Carlos Alcaraz is die jongste topgekeurde speler sedert ʼn 19-jarige Bjorn Borg in 1976 sy raket op Roland-Garros rondgeswaai het.
Ses, vier en wen!
Die Chennai Super Kings se Ravindra Jadeja het die twee grenshoue van die laaste aflewerings van ʼn dramatiese IPL-eindstryd geslaan om te sorg dat sy span die silwerware omhoog hou.
Miller-hulle moet vandag titel verdedig
Swaar reën en donderstorms het gister ʼn stokkie voor die Indiese Premierliga-eindstryd tussen die Gujarat Titans en die Chennai Super Kings gesteek.
Handskud-drama op Roland-Garros
Marta Kostyuk, ʼn Oekraïner, is in Parys uitgejou nadat sy geweier het om Aryna Sabalenka van Belarus se hand te skud.
Verstappen lewer koninklike vertoning in Monaco
Terwyl die rykes die aksie vanuit hul luukse motorseiljagte gevolg het, het Max Verstappen presies vir die ander gewys hoe om ʼn straatwedren in die prinsdom te wen.
Novak hoop hy is op sy beste in Parys
Rafael Nadal se uittredeplanne het hom ook oor sy eie loopbaan laat besin.
Emosionele Kitshoff trots op sy span
“Ek het gesukkel om die trane weg te hou. Ja, vanaand se uitslag is baie teleurstellend, maar die manne kan nogtans hul koppe omhoog hou.”
Nienaber nooi 33 na Bok-kamp
RG Snyman, wat die Verenigde Rugbykampioenskap saam met Munster gewen het, sal ook die oefenkamp in Durban bywoon.
Munster hou die silwerware in Kaapstad omhoog!
Die Ierse rugbyspan het nóg ʼn uitklopwedstryd weg van die huis gewen toe hulle die Stormers in die eindstryd van die Verenigde Rugbykampioenskap geklop het.
Steve dink Engelse moes Eddie gehou het
Steve Hansen meen dat Engeland ʼn makliker Wêreldbeker-pad as van die ander spanne kan volg, maar hulle gaan waarskynlik steeds nie met die louere wegstap nie.
Jong Garsie-diskusgooier is goud werd
“My droom is om vir nog baie jare aan die Paralimpiese Spele deel te neem en oral waar ek gaan die naam van die Here te verkondig en my lig te laat skyn.”
Stormers sal nie sommer van meesterplan wyk
Die Stormers het 107 punte meer as Munster dié seisoen aangeteken. Maar ʼn eindstryd begin beslis op ʼn skoon bladsy.
Shubman moker Titans tot in eindstryd
Die 23-jarige openingskolwer het 17 grenshoue gemoker en hy het die oranje pet by Faf du Plessis afgerokkel.
Stormers se grofgeskut reg vir eindstryd
Deon Fourie en Marvin Orie is terug vir die Verenigde Rugbykampioenskap-skouspel in Kaapstad.
Aussie sê Lucknow moes Quinny gekies het
“Dit is vir my ʼn vreemde besluit en dit het hulle uiteindelik duur te staan gekom,” het Tom Moody, voormalige Australiese krieketspeler en IPL-afrigter, gesê.