Holger Rune – die man wat Novak Djokovic in die kwarteindstryd uitgeskakel het – het na die eindstryd van die Italiaanse Ope deurgedring.
Alles deur die skrywer Johann Gresse
Goeie nuus oor Pollard-fiksheid
Die Leicester Tigers het egter intussen bevestig dat Handré Pollard nie te lank op die krukkelys behoort te wees nie.
Plummer kies haar Wêreldbeker-groep
Ervare spelers soos Karla Pretorius, Shadine van der Merwe en Bongi Msomi is deel van die Proteas se Wêreldbeker-groep.
Leeus, Bulle jag momentum op Ellispark
Al twee spanne het van hul Verenigde Rugbykampioenskap-sterre vir die kragmeting gekies en spelers soos Edwill van der Merwe en Marcell Coetzee sal mekaar die stryd aansê.
Blitsbokke wil sake in Londen regruk
“Die outomatiese kwalifiseringsproses vir die Olimpiese Spele is nog nie verby nie en ons sal hierdie naweek ons heel beste gee.”
Einde van ʼn era – Rafa uit Franse Ope
“Dit is nie ʼn besluit wat ek neem nie, dit is ʼn besluit wat my lyf vir my geneem het.”
Heinrich se honderdtal tevergeefs ná RCB-aanslag
Heinrich Klaasen se spoggerige honderdtal was pure veniet nadat Faf du Plessis en Virat Kohli ʼn openingsvennootskap van 172 lopies geniet het.
Stampvol stadion vir eindstryd verwag
Die kaartjies vir die Verenigde Rugbykampioenskap-eindstryd tussen die Stormers en Munster is binne drie uur uitverkoop.
Sri Lanka kry rooi kaart oor politieke inmengery
“Die besluit is geneem in reaksie op die groeiende kommer oor die bestuur van Sri Lanka Rugby en die oortreding van die Wêreldrugby-verordeninge met betrekking tot politieke inmenging.”
Holger laat Novak kleitrap
“Dit was die koudste en natste toernooi wat ek nog ooit in Rome gespeel het.”
Rilee laat waai vir Delhi
Ná ʼn paar stillerige vertonings in die Indiese Premierliga het Rilee Rossouw uiteindelik met sy eie weergawe van die ‘1812 Overture’ losgetrek.
Bokke se Wiese in Engeland vereer
“Dit is ’n groot eer om so ’n spesiale toekenning te ontvang.”
Erge oorstromings beteken F1-aksie is van baan
“Dit is tragies om te sien wat in Imola en die omgewing van Emilia-Romagna gebeur. Die slagoffers van die erge vloede en hul familielede is beslis in my gebede,” het Stefano Domenicali gesê.
Jong Laevelder nou Haai-gelukbringer ná emosionele oomblik
Terwyl die Haaie hul oorwinning op die Mbombela-stadion vier, het die televisiekameras oor die toeskouers geflits en vir ʼn rukkie by ʼn jong ondersteuner stilgestaan wat kwalik sy vreugde kon beteuel.
Swiatek sit haar Rybakina-tweestryd voort
“Ek gaan die komende wedstryd net soos enige ander kragmeting benader. Dit help nie om oor ons vorige tweestryde te praat nie – dit was immers op harde bane.”
Kapenaars hou ogie oor speeloppervlak
Die Curriebeker-wedstryd tussen die Westelike Provinsie en die Pumas sal nou op die Athlone-stadion gespeel word.
17 op ʼn streep vir Novak
Novak Djokovic het vir sy 17de agtereenvolgende Italiaanse Ope-kwarteindstryd gekwalifiseer toe hy vir Cameron Norrie in Rome uitgeskakel het.
Seer elmboog pootjie Archer
Die Engelse krieketraad het bevestig dat die blitsige Jofra Archer die komende Reeks om die As teen Australië sal misloop.
Sunrisers kan nie meer vir silwerware speel
“Ons spel was ongelukkig nie op standaard nie,” het Aiden Markram gesê nadat die Gujarat Titans sy span met 34 lopies geklop het.
Onbekende Hongaar stuit Alcaraz in sy spore
“Ek het eintlik net probeer om iets spesiaals op die baan te doen; dalk ʼn pot of twee, of miskien ʼn stel te wen. Ek het egter sopas die wêreld se heel beste speler geklop.”