Jos Buttler se spelers het vandag die geskiedenisboeke in Melbourne herskryf. Hulle is nou die eerste span nóg om gelyktydig met die eendag- én T20-silwerware in hul vertoonkas te kan spog.
Alles deur die skrywer Johann Gresse
Bokke laat Hane sweet vir oorwinning
Was ʼn geslaagde karaktertoets maar die bepalende faktor vir enige rugbywedstryd, dan sou die Springbokke ongetwyfeld gisteraand in Marseille as oorwinnaars van die veld gestap het. Helaas was dit hulle egter nie beskore nie.
Lewis: ‘Max kan trots wees’
“Hy het alles gedoen wat van hom verwag word. Hy kan selfs nou die rekords in meer permanente ink langs sy naam skryf as ons of Ferrari hom nie kan keer nie.”
Hane het ook deesdae meer skop
As ʼn mens so na Vlok Cilliers se inskrywings op sosiale media kyk, is die Fransmanne se stelskopwerk deksels akkuraat. Dieselfde kan ongelukkig nie nou van die Springbokke gesê word nie.
Rafa opgewonde oor Turynse ATP-avontuur
“Dit is altyd baie goeie nuus om in die laaste toernooi van die jaar te speel. Dit beteken dat jy ʼn goeie seisoen agter die blad het.”
Vergeet van kolwe, sambrele dalk spelers se voorland
Weerprofete waarsku dat dit Sondag allesbehalwe sesse kan reën wanneer Engeland teen Pakistan in die eindstryd van die T20-Wêreldbeker speel.
Munster pootjie Stick se wenplanne
“Ons het glad nie by ons wedstrydplan in die eerste helfte gebly nie en ʼn paar maklike strafskoppe afgestaan.”
Franse opdrafspan onveranderd vir Boktoets
“Antoine [Dupont] is ʼn baie vinnige en sterk speler, maar ons voorspelers is goed genoeg om hom in toom te hou,” het Faf de Klerk gesê.
Temba het steeds bomskok; KSA wil vorentoe kyk
“Ons is nie meer heeltemal so emosioneel as wat ons ná die wedstryd was nie, maar die gevoel van teleurstelling en ongeloof is beslis nog hier.”
Nóg rekords wink vir Max
Max Verstappen spog reeds vanjaar met die meeste wedrenseges (14) én die meeste punte (416) in ʼn enkele F1-seisoen. Maar soos die Nederlanders sou sê, “nog is het einde niet in zicht”.
Kitshoff wil trofees saam met Ulster wen
“Ek is opgewonde om volgende jaar die skuif na Belfast te maak,” het Steven Kitshoff gesê nadat sy kontrak met die Ierse klub bevestig is.
Spanwerk die wagwoord teen Munster
“Ons speel teen ʼn Munster-groep wat met sewe internasionale spelers spog en ons sal die wedstryd met die nodige respek benader.”
Ondersteuners soek meer skop in Bok-kelkie
“Die ding wat ek graag vir Manie sal wil sien doen, is om op sy sterk punte te konsentreer en om te speel soos ons weet hy kan.”
Video: Oud-Bok kyk vorentoe ná kankerdiagnose
“Die belangrikste is om nie bang of angstig te wees nie. My lewe het verander, maar dinge sal beter word.”
Conway, Phillips jag darem nog WB-glorie
In die afwesigheid van die Proteas kan ʼn mens seker die vordering van ʼn paar Suid-Afrikaans gebore spelers in vandag se Wêreldbeker-halfeindstryd dophou.
Dié span moet teen Hane koning kraai
“Manie [Libbok] het sy staal in die Verenigde Rugbykampioenskap gewys en sedert hy deel van die groep geword het, is hy een van die staatmakers op die oefenveld.”
Kaapse spanne sit SA20-reeks aan die rol
Ná die teleurstelling van die afgelope T20-Wêreldbeker in Australië, is die SA20-toernooi die reddingsboei waaraan Suid-Afrikaanse krieket vasklou. MI Cape Town en die Paarl Royals speel op 10 Januarie in die eerste wedstryd.
Belowende SA atleet onder wêreld se bestes
Miné de Klerk tel onder die benoemdes vir Wêreldatletiek se Opkomende Ster-toekenning.
Nie almal het ooghare vir Rassie se video’s
“Ek glo hy laat homself met hierdie Twitter-uitbarstings in die steek.”
Vettel groet met unieke valhelm
Foto’s van F1-ondersteuners kan op Sebastian Vettel se valhelm pryk wanneer hy vir oulaas agter die stuur van sy renmotor in Abu Dhabi klim.