Minstens 20 mense is beseer nadat ʼn pawiljoen in Worcester in die Wes-Kaap inmekaar gesak het.
Alles deur die skrywer Mariné Lourens
Opslae oor ‘nuwe voëlspesie’
ʼn Aankondiging deur BirdLife SA dat ʼn nuwe voëlspesie in Limpopo “ontdek” is, het talle voëlkykers en kenners warm onder die kraag.
Vrou sterf toe man handgranaat gooi
ʼn Vrou is dood nadat haar man haar gedurende ʼn rusie met ʼn handgranaat gegooi en dit ontplof het.
Twee sterf in grusame botsing in KZN
“Stukke van die twee voertuie was oor die hele pad gesaai en dit was duidelik dat die voertuie mekaar teen ʼn hoë spoed getref het.”
‘Lekkergoed-rye’ by Woolies verwyder
Woolworths het Vrydag ʼn verandering vir sy winkels aangekondig as deel van sy Good Food-reis om “beter opsies aan klante te bied”.
Drie kritiek ná tiener glo met motor in werkers vasjaag
Drie munisipale werkers is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal, nadat ʼn tienerseun Donderdag glo met sy pa se motor in die groep ingejaag het waar hulle langs die pad gewerk het.
Seun wat verdrink was ʼn ‘sterk swemmer’
“Hy was so opgewekte kind wat altyd besig was om grappies te maak. As jy net gedink het aan hartseer wees, was Louis klaar daar om jou op te beur.”
Hoërskoolseun verdrink in Cullinan-dam
ʼn Gr. 11-seun is Donderdag dood toe hy in die Zonderwaterdam in Cullinan verdrink het.
Man veg om lewe ná gasbottel ontplof
“Hierdie gaan ʼn baie, baie lang pad wees. Dis nie net van ʼn paar dae in die hospitaal nie. Dit sal maande se herstel verg.”
N1-ongeluk: Melinda Bam se skoonpa ernstig beseer
“Hou hulle asseblief in jul gebede! Die gebed van gelowiges het ʼn kragtige uitwerking!”
Twee kritiek ná gru-ongeluk op N1
Twee mans is ernstig beseer nadat hul motor Donderdagoggend op die N1 van agter teen ʼn swaarvoertuig gebots het.
Oscar nog minstens só lank agter tralies
Pistorius dien sedert 21 Oktober verlede jaar tronkstraf uit, wat beteken dat hy op 21 Augustus tien maande of ʼn sesde van sy tronkstraf uitgedien het.
Gewilde Pta-restaurant beroof
Klante van ʼn gewilde restaurant in Pretoria is Woensdagaand van hul selfone, juwele en beursies beroof toe gewapende rowers die restaurant binnegestorm het.
KZN-skoolhoof vermoor ná dreigement
ʼn Skoolhoof van Pietermaritzburg is Woensdagmiddag vermoor in wat volgens bespiegelinge moontlik ʼn huurmoord was.
Grondbesetters in Marikana eindelik verwyder
Teen Woensdag is die balju saam met polisiebeamptes na die gebied om die onwettige besetters te verwyder. “Die probleem is dat die getal strukture binne vyf dae van drie tot 57 gegroei het,” het Pawson gesê.
Gevangenes op vrye voet ná dramatiese ontsnapping
Twee gevaarlike verhoorafwagtende misdadigers is op vrye voet nadat ‘n groep gewapende mans hulle Dinsdagmiddag gehelp het om uit polisie-aanhouding te ontsnap.
Egpaar met piksteel op Vrystaat-plaas aangeval
“Ek het by die kragprop in die badkamer gebuk om te kyk of daar enige krag is, toe ek ʼn beweging uit die hoek van my oog vang. Hy het daar gestaan met ʼn piksteel in hand. En toe slaan hy my.”
Twee sterf toe vliegtuig langs N2 neerstort
Twee mense is dood toe ʼn ligte vliegtuig Dinsdagmiddag langs die N2 naby Winklespruit in KwaZulu-Natal neergestort het.
Pistorius-familie gaan klag lê oor Oscar-berig
Die Pistorius-familie het Dinsdag in ʼn verklaring gesê die artikel getiteld “Oscar’s diva demands” is feitelik verkeerd, misleidend en is ʼn gruwelike wanvoorstelling van die feite.
Man kritiek ná hy vir koedoe uitswaai
ʼn Motoris is in ʼn kritieke toestand nadat hy Maandagaand op die R64 tussen Kimberley en Boshoff in die Noord-Kaap vir ʼn koedoe uitgeswaai en sy motor daarna omgeslaan het.