Twee mans het lukraak op die groep mense losgebrand.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
SA studente op straat in Rusland oor probleme met betaling
ʼn Groep van 229 studente studeer in Rusland deur beurse van die Mpumalanga- departement van onderwys.
Man verdwyn in see by Drieankerbaai
ʼn Ooggetuie het gesê ʼn man het in die water verdwyn toe hy in die moeilikheid beland het. Nog ooggetuies het later dieselfde berig.
Oud-polisieman uiteindelik gevonnis oor onwettige sigarette
“Die publiek het nie meer vertroue in die organisasies wat hulle teen korrupsie moet beskerm nie. Die SAPD, die NVG en die hof moet ʼn voorbeeld stel.”
Syfers ʼn bewys van Cele se mislukking, sê DA
“As pres. Ramaphosa nog oor die veiligheid van Suid-Afrikaners besorg is, is die logiese stap om hom af te dank.”
Drie vermiste kinders gou gevind
Drie kinders, tussen vyf en ses jaar oud, is gou opgespoor ná hulle Donderdag uit ʼn huis in Darkcity, buite Burgersfort in Limpopo, verdwyn het.
Mbalula moet aksieplan indien oor Intercape-busaanvalle
Die regter het bevind dat die geweld teen Intercape nie lukraak is nie, maar “ʼn doelbewuste strategie deur sekere taxiverenigings”.
Seun skiet pa op plaas in Noord-Kaap
Die 48-jarige seun is in hegtenis geneem en sal binnekort in die hof verskyn.
Hier kom Tesla se elektriese vragmotors
Pepsi sal na verwagting op 1 Desember reeds die eerste elektriese vragmotors ontvang.
Gekaapte vragmotor met eiervrag gevind
Die vragmotor het ʼn vrag eiers ter waarde van ongeveer R137 000 vervoer.
Sommige SA paspoorte binnekort twee keer duurder
“Hierdie buitensporige verhogings is eenvoudig ʼn skuif om op ʼn skelm manier nog meer geld van kontantarm Suid-Afrikaners te bekom.”
Zuma se vonnis ʼn klug; ondermyning van die strafregstelsel
“Ek het gewaarsku dat daar absolute deursigtigheid moet wees met die vonnis om ’n herhaling van die Schabir Shaik-klugspel te voorkom. Dit is nou presies wat gebeur het.”
Zuma ‘verlig om vry te wees’
Zuma het Suid-Afrikaners uit alle lewensgebiede bedank vir die “onwrikbare ondersteuning en liefde tydens ʼn baie moeilike en uitdagende periode”.
Gedig: Stamboom
“Die boom is ʼn eelterige ou man. Sy takke is knobbelrige vingers.”
Boek: Piet Smit se ‘Rigtingwysers vir jou lewenspad’
Die boek met dagstukkies is ʼn padkaart met wyshede vir wanneer jy rigting verloor of wanneer die uitdagings sonder waarskuwing opduik.
Video: Oupa vermaak met sy danspassies
Ouderdom is net ʼn getal en dié video is ʼn bewys daarvan.
Resep-video: Dadelbolletjies
Almal sal toustaan vir hierdie dadelbolletjies as peuselhappie.
Resep: Framboos-en-sjokolade-rolletjies met sjokoladesous
Jy sal dié soetdingetjie glad nie kan weerstaan nie!
Luukse huise verkoop steeds soos soetkoek in die Kaap
Altesaam 160 eiendomme van meer as R20 miljoen is die afgelope twee jaar verkoop.
Briefie-ma aangekeer oor verwaarlosing
Die ma het haarself vrywillig aan die polisie oorgegee het ná ontsteltenis op sosiale media.