ʼn Boek met grappe, raaisels, feite en rympies vir ure se pret.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Woord: ongebreideld
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “ongebreideld”.
Chaos by kraamsaal in Oos-Kaap terwyl verpleërs staak
“Swanger vroue het om hulp geroep wat nie sou opdaag nie. Talle mense slaap op die koue vloer en die reuk van bloed hang in die saal. Die paar verpleegsters wat daar is, is heeltemal oorweldig.”
Fase 2-beurtkrag weer ingestel
Beurtkrag sal van Maandag tot Woensdag elke dag van 16:00 – 00:00 ingestel word.
Man gou aangekeer ná Roedtan-plaasmoord
ʼn 33-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op Nico (Nicci) Janse van Rensburg (35), ʼn boer van Roedtan in Limpopo.
Vermeende bedrieër in hof oor R3,4 miljoen
Die SAID het verliese van meer as R3,4 miljoen gely.
DA sê dié lesse is geleer uit bek-en-klouseer-uitbrekings
Die betrokke kwessies sal met die departement van landbou en landelike ontwikkeling aangeroer word tydens gesprekke in die Vrystaatse wetgewer.
Staatsdienskommissie ondersoek 2 000 sonder kwalifikasies
Altesaam 2 364 senior bestuurders, wat in die staatsdiens aangestel is, beskik nie oor die nodige kwalifikasies vir die poste wat hulle tans beklee nie.
Ma verdink van moord op 13-jarige seun
Die vrou se agt maande oue babadogtertjie en 63-jarige ma het tydens die voorval ook meswonde opgedoen.
Jý dok op vir ministers se water en ligte
“Belastingbetalers word nou gedwing om vir elke druppel water en elke watt elektrisiteit te betaal wat by dié 126 amptelike wonings gebruik word.”
Ontvoerde vrou veilig gevind
Sy is intussen met haar gesin herenig.
Vrae oor miljoene aan Kuba
“Ons glo die geld kon beter aangewend word om die koskrisis in Suid-Afrika te takel.”
Cele moet R240 000 opdok oor arres tydens inperking
Die man is deur die polisie aangerand en 40 uur lank aangehou.
Verdagtes tydens hoëspoedjaagtog doodgeskiet
Die verdagtes word verdink van verskeie rooftogte in Durban.
NSRI slaan rekord met suigstokkies
Die ry moes minstens 9 999 suigstokkies lank wees en elke suigstokkie moes aan ʼn ander een raak.
3 dood, ses beseer tydens skietery by Kagiso-taverne
Twee mans het lukraak op die groep mense losgebrand.
SA studente op straat in Rusland oor probleme met betaling
ʼn Groep van 229 studente studeer in Rusland deur beurse van die Mpumalanga- departement van onderwys.
Man verdwyn in see by Drieankerbaai
ʼn Ooggetuie het gesê ʼn man het in die water verdwyn toe hy in die moeilikheid beland het. Nog ooggetuies het later dieselfde berig.
Oud-polisieman uiteindelik gevonnis oor onwettige sigarette
“Die publiek het nie meer vertroue in die organisasies wat hulle teen korrupsie moet beskerm nie. Die SAPD, die NVG en die hof moet ʼn voorbeeld stel.”
Syfers ʼn bewys van Cele se mislukking, sê DA
“As pres. Ramaphosa nog oor die veiligheid van Suid-Afrikaners besorg is, is die logiese stap om hom af te dank.”