Daar heers nou sekerheid dat daar geen plig op familieboere rus om BBSEB-sertifikate in te dien nie.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Brandsleepwa aan Voortrekkermonument geskenk
“Dit is hoe ons ons deel doen om ons erfenis te bewaar. Kyk wat het gebeur met die parlement. Ons sal, en wil, bydra tot ons erfenis en daar is besluit dié is die beste manier om dit te doen,”
R450 miljoen-salarisverhoging vir miljoenêr-kaders
“Net dae ná sy staatsrede het pres. Cyril Ramaphosa se administrasie R450 miljoen van belastingbetalers se geld uit die sakke van die privaat sektor gevat en dit oorhandig aan dieselfde miljoenêr-kaders wat die staat en die ekonomie in die afgrond in bestuur het.”
Staat wag op DNS-uitslae ná polisiemanne se dood
Vier mans bly in aanhouding in verband met die twee polisiebeamptes se moord. ʼn 16-jarige minderjarige, wat ook ʼn verdagte is, is in Oktober 2021 vrygelaat op borgtog.
Man wou Jan Taks glo met R14 miljoen bedrieg
ʼn Ondersoek deur die Valke se eenheid in Oos-Londen wat ernstige handelsmisdaad ondersoek, het Donderdag tot die man se inhegtenisneming gelei.
Weduwee en haar kêrel van polisiemoord verdink
ʼn Groot deurbraak is Vrydag gemaak in die ondersoek na die moord op ao Mogokolodi Cleopas Digama van Apel-polisiestasie in Limpopo.
Twee bedrieg maatskappy glo uit R3,3 miljoen
Adriaan Avenant (41) en Karlien van der Vyver (37) het Vrydag vlugtig in die Durbanse landdroshof verskyn op aanklag van bedrog.
Man gevonnis oor korrupsie by Limpopo-gevangenis
‘n Voormalige adjunkdirekteur van die Kutama Sinthumule- korrektiewe fasiliteit in Louis Trichardt, Limpopo is gevonnis oor korrupsie by dié gevangenis.
Interdik, opleiding ná haatspraak
Hy het onder andere op 24 September 2016 op sy Facebook-blad tydens ʼn gesprek oor wit mense in Suid-Afrika die vraag gevra: “Wanneer sal ons hulle doodmaak?”
Jongste Covid-19-statistieke bekendgemaak
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Munisipale werker skok dood
“Paramedici het meer as 45 minute lank gespook om sy lewe te red, maar alle pogings was tevergeefs.”
Man gevonnis oor polisiesersant se moord
Die saak hou verband met die moord op sers. Kolela van die teenbende-eenheid in Gqeberha.
Beseerde blouaap in KZN gered
ʼn Blouaap-wyfie is Donderdag in Tongaat, KwaZulu-Natal gered ná sy haar twee bene in ʼn bakleiery beseer het.
Man van Brittanje verdrink by Ballito
ʼn 42-jarige man van Brittanje, ʼn gebore Suid-Afrikaner, het Vrydag by Thompsons Bay-strand in Ballito verdrink.
Misdaadstatistieke: ‘Cele se kop moet rol’
Verskeie organisasies het hul menings uitgespreek oor die jongste misdaadstatistieke wat Vrydag bekendgemaak is.
Zondo vra nog tyd vir kommissie
“Alhoewel voorsitter Zondo vroeër aangedui het dat dié deel van die verslag wat aan die einde van Februarie oorhandig word die laaste deel van die verslag sal wees, is dit ongelukkig nie meer die geval nie.”
Breedevallei se reeksmoordenaar gevonnis
Die man is skuldig bevind op aanklag van die moord op Bernadine Frans (21), Miché Pienaar (25) en Grizella Minnaar (33).
Motoriste gaan nou éérs hoes, meen AA
Rekordhoë pryse vir brandstof is waarskynlik motoriste se voorland vanaf Maart 2022.
Rustie-koor en Jo Black sorg vir nóg ʼn hoendervel-oomblik
Die legendariese Hoërskool Rustenburg-koor het onlangs saam met Jo Black ʼn kragtige vertolking van sy trefferlied “Rig jou oë na die berge” gesing.
Wêreldrekord vir bielie van ʼn aarbei
Guinness Wêreldrekord het vandeesweek bevestig dit is die swaarste aarbei ooit.