Die opaal, genaamd “Americus Australis”, weeg meer as 11 800 karaat
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Moedertaaldag: Bekendes se gunstelingwoorde
“ʼn Mens kan iemand op geen ander manier terg of die stryd aansê – veral as hulle jou goed befomfaai – as met die woord ‘karnuffel’ nie.”
Is jy SA se eerste Afrikaanse bordspeletjiefoendie?
Laerskool- en hoërskoolleerders kan tot 4 Maart vir die grootste Afrikaanse speletjiesolimpiade inskryf.
Boek: Waar in die wêreld, Willie?
’n Afrikaanse vertaling van die gewilde ‘Waar’s Willie nou?’-soekboek deur Martin Handford, het pas by Protea Boekhuis verskyn.
Woord: snuffie
Koop jy of iemand wat jy ken graag die jongste snuffies? Taaltoffie ondersoek die woord “snuffie”.
Resep: Gekrummelde hoenderstukke
Kyk net hoe heerlik lyk dié resep! Jy gaan maar ekstra moet maak – daar gaan vuisgeslaan word oor die boudjies …
Springbok-legende HO de Villiers oorlede
Met hom as heelagter het die Bokke 67,85% van hul wedstryde gewen.
Aangrypende dokkie oor jongmense se geestesgesondheid nou in SA
“Connecting the Dots” het wydverspreide lof van kritici en kykers ontlok. Die fliek bied ʼn opregte blik op jongmense se geestesgesondheidkwessies.
Ingewandskoors: Kraanwater is veilig, bevestig Nios
“Dit is hoogs onwaarskynlik dat besmette munisipale water die bron is van infeksie vir enige van die klusters.”
Ses vas ná jaagtog in Pretoria
“Die span het reageer op inligting oor ʼn sindikaat wat moontlik verbind kan word met gewapende rooftogte in Gauteng en dat hulle besig was om nog ʼn gewapende rooftog in Pretoria te beplan.”
Twee ontvoerdes vinnig ná kaping gered
Drie mans is Saterdag in Kensington, Johannesburg in hegtenis geneem danksy vinnige reaksie deur die Johannesburgse metropolisie.
Vragmotor tref Lamborghini
ʼn Wit Lamborghini Gallardo is beskadig toe ʼn vragmotor Saterdag op die R102 naby Phoenix in KwaZulu-Natal die motor getref het.
Duitse egpaar by Plettenbergbaai gered
ʼn Egpaar van Duitsland, albei 63 jaar oud, is Vrydag by Plettenbergbaai van verdrinking gered.
Man gestenig wat sesjarige verkrag, vermoor
ʼn Sesjarige meisie is verkrag en vermoor en haar vermeende aanvaller is Saterdag naby Tzaneen deur die gemeenskap gestenig.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers daal verder
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Nog waterprobleme in Pretoria
Die munisipaliteit is nie kennis gestel deur Rand Water oor die opskorting van watertoevoer nie.
Misdaadsyfers: Effe beter in Wes-Kaap, erger in Oos-Kaap
Die Demokratiese Alliansie in die Wes-Kaap en Oos-Kaap het onderskeidelik reageer op kwartaallikse misdaadstatistieke wat polisieminister Bheki Cele Vrydag bekendgemaak het.
Verskerpte veiligheid bepleit ná moord by Buffelspoort-oord
“Die moord op Johannes Brits by die Buffelspoort-vakansieoord beklemtoon opnuut die vlak van wetteloosheid waarmee landelike inwoners van Noordwes te kampe het.”
Landbou-uitvoere nie opgeskort weens SEB-sertifikate
Daar heers nou sekerheid dat daar geen plig op familieboere rus om BBSEB-sertifikate in te dien nie.
Brandsleepwa aan Voortrekkermonument geskenk
“Dit is hoe ons ons deel doen om ons erfenis te bewaar. Kyk wat het gebeur met die parlement. Ons sal, en wil, bydra tot ons erfenis en daar is besluit dié is die beste manier om dit te doen,”