Cosatu en NUM is gekant teen die afdanking van enige werker wat aan ʼn onbeskermde staking deelgeneem het.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Gedagte vir die dag: Hy was klein sodat ons groot kan wees
“Sy het Hom styf in doeke toegedraai en neergelê in die voerbak waaruit die diere hulle kos geëet het” (Lukas 2:7a).
Gedagte vir die dag: ʼn God vir vandag en môre
“Ek sal altyd aan jou getrou bly. Daaraan sal jy weet dat Ek die Here is” (Hosea 2:18b19).
Reën kan Kersdag plek-plek uitsak
Ná ʼn hele paar snikhete en droë dae in groot dele van die land kan reën dié naweek en moontlik op Kersdag plek-plek tot nat en koeler weer aanleiding gee.
Twee op Hertzogville vas oor skaapkarkasse
Die 19 merino-skape, almal met duidelike brandmerke van die Vrystaatse boer, is by ʼn huis in die Malebogo-township aangetref.
Trust moet geld aan Vrystaatse munisipaliteit terugbetaal
Hy meen dat die pogings om geld aan die trust te betaal ʼn eenvoudige strategie is om inwoners uit te buit en hulle van hul swaarverdiende tariewe en belastings te vervreem.
Swaar verkeer na Limpopo verwag
Verkeersbeamptes is op alle groot roetes en by verskeie ander punte ontplooi om die situasie te monitor en enige verkeersopeenhopings te help bestuur.
Tshwane waarsku wanbetalers weer kort voor Kersfees
Die stad se kredietbeheerbeleid bepaal dat 60% of selfs 100% van ʼn voorafbetaalde kragmeter geblok kan word tot die uitstaande skuld vereffen word. Inwoners wat krag op hul voorafbetaalde eenhede probeer laai, se geld gaan in só ʼn geval dus gebruik word om agterstallige skuld te delg.
Ligte by Lichtenburg en kie bly vir eers aan
Die munisipaliteit skuld meer as R1 miljard vir die verskaffing van grootmaatelektrisiteit.
Gedagte vir die dag: Moenie moedeloos met jouself wees nie
Ons probeer tog hard om binne God se wil te leef, goed met alle mense oor die weg te kom, en liefde te gee.
Donker Kersfees wink vir Lichtenburg en kie
ʼn Kennisgewing aan die Noordwes-premier bepaal dat die krag 10:00 Vrydag afgeskakel sal word weens die distriksmunisipaliteit se enorme kragskuld.
Geen hulp aan kommersiële boere ‘skokkend’
TLU SA het gevolglik ʼn versoek aan die regering gerig om landbou te bemagtig om selfvoorsienend te wees, deur ʼn vergunning om in goeie jare wins belastingvry te kan spaar.
Amcu by departement van arbeid verkla oor Gold One-drama
“Ons gaan nie toelaat dat ons lede of enige ander werker as gyselaar aangehou word of slagoffer is van ʼn ander vakbond se optrede nie.”
Bedingingsraad beslis in Tshwane-metro se guns
By verstryking van hul kontrak het die werkers daarop aangedring om as permanente werknemers by die metro aangestel te word.
Gedagte vir die dag: Alles deel van die reis
“Soos ʼn fontein met vars, helder water ʼn dors mens laat jubel van vreugde, so sal julle jubel oor die verlossing wat kom” (Jesaja 12:3-4).
Smeermiddel ‘dringend’ onttrek weens swaminfeksies
Lubri-A is ʼn steriele smeermiddel en word algemeen in private en staatshospitale reg oor die land gebruik.
Brandbestryders staan bont in Kaapse Wynland
Drie brande het in een dag by die Boland-krieketstadion ontstaan, vermoedelik weens brandstigting.
Gedagte vir die dag: ‘Dié Kersfees sal ek nooit vergeet nie’
“Jesus, die ware, Goddelike Lig, was op pad na die wêreld toe.”
Honderde ambulanse strategies oor feestyd ontplooi
Die departement het ook ʼn beroep op mense gedoen om nooddienswerkers te help beveilig.
Vrugtebedryf wil help by hawens
Die landbousektor, veral die vrugtebedryf, het groot verliese gely as gevolg van die huidige hawekrisis. Vertragings en ontwrigtings het laat aankoms op markte, verlaagde pryse, verminderde kwaliteit, oorvleueling van seisoene en oormatige aanbod van produkte tot gevolg gehad.