Die jong slagoffer het Dinsdag saam met ander kinders by die verdagte, ’n 12-jarige seun, se huis gaan speel.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Kospryse: Groente, vrugte en suiwel dryf stygings
Aartappels, patats, pampoen en piesangs se pryse het in die afgelope vier maande met meer as 30% gestyg. Die prys van broccoli, blomkool, pynappels en pere het in die afgelope kwartaal met tussen 20% en 30% toegeneem.
Tronkstraf vir plaasbestuurder wat vee steel
Arno Kotze het maande lank verdwyn nadat hy vroeg vanjaar op borgtog vrygelaat is.
Meer as helfte van Dakar-voertuie in SA vervaardig
Die Dakar-wedren begin oor slegs drie weke, met verskeie Suid-Afrikaners wat aantree vir die uitmergelende vaart deur die vlaktes.
Haai oe, Heksie én ‘Wielie Walie’ nou deel van Liedjietuin
“Vanaand is nie soseer ʼn verering as wat dit ʼn opregte dankie aan ʼn geslag legendes is nie. Dankie dat julle ons lief en trots gemaak het op ons taal.”
Gedagte vir die dag: Ek is so bly Hy was hier
As die Kripkind nie gekom het nie, was die wêreld vandag steeds verlore.
14 vas vir bedrog van meer as R40 miljoen
“Die lede van hierdie sindikaat het glo vals voertuigfinansieringsaansoeke geskep en by motorhandelaars ingedien met wie hulle ʼn korrupte verhouding gehad het.”
Tshwane-metro waarsku oor cholera-uitbreking in Zim
“Inwoners moet seker maak dat hulle die nodige voorsorgmaatreëls tref, aangesien oorgrensreise na verwagting oor die feestyd sal toeneem.”
‘Dronkbestuurder’ eerste keer in hof oor ongeluk wat kitskosafleweraar eis
“Dit is meer as ’n jaar sedert my seun vermoor is en niemand, behalwe die eenheid, was nog in aanraking met my nie. Dit is asof my kind ’n hond was. Sebati het die hond geskop en eenvoudig aangegaan met sy lewe.”
99% van leerders in Wes-Kaap geplaas; skole nou stampvol
“Tog weet ons dat duisende leerders volgende jaar gaan opdaag wat nog nie in ʼn skool geplaas is nie.”
Nóg vier vas wat glo R24 miljoen van Staatsteater steel
Die beweerde geldwassery, bedrog en diefstal is reeds in November 2018 aangemeld.
Opgeskorte vonnis vir Eskom-werker wat olie steel
Die kragvoorsiener sê hy verdra geensins oneerlikheid of misdadigheid van sy werknemers nie, en sal voortgaan om kwaaddoeners in die organisasie uit te werk.
Gedig: Welkom tuis
“Jy is warm verwelkom deur ʼn koor familielede met diep en hoë stemme en vyf paar oë vraend op jou.”
Gedagte vir die dag: Advent-tyd is gee-tyd
“As hulle hierdie goeie nuus verstaan, sal hulle goeie dinge vir ander mense doen” (Titus 3:8c).
‘Kosmos-skieter’ laat vaar aansoek om borgtog
Paul Prinsloo, wat van die dubbele moord op sy vrou en stiefdogter beskuldig word, het Dinsdag sy aansoek om borgtog laat vaar.
Poskantoor-reddingsplan ‘op sand gebou’
“Sapo se kans op oorlewing is nou selfs meer kommerwekkend.”
Groot kommer oor Gauteng se reuseskuld aan Eskom
“Die ophoping van skuld plaas nie net ʼn druk op Eskom se finansiële stabiliteit nie, maar bedreig ook die betroubaarheid van elektrisiteitsvoorsiening regdeur die provinsie.”
Vrou kritiek ná hond haar aanval
Paramedici is Dinsdagmiddag net ná 15:00 na die toneel in Malvern, wes van Durban, ontbied.
Stem en wen: Help kies Maroela se Lentebruid
Stem vir jou gunsteling uit ons top-10 finaliste vir Maroela se Lentebruid en staan die kans om ‘n Caribbeantan-geskenkpak te wen!
Drie wat glo fietsryers roof, moor wéér in hof
Die verdagtes word met ʼn sindikaat in Gauteng verbind wat spesifiek fietsryers teiken.