Laat ons vir almal vertel hoe groot en belangrik God is.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
BEE vir lugdienslisensies ‘onregmatig, onaanvaarbaar’
Volgens Sakeliga dreig die ASLC tans om lugdiensondernemings wat na sy oordeel “te wit is” se lisensies te weerhou.
Dirco waarsku oor SA’ners in buitelandse weermagte
“Enigiemand wat sonder die nodige toestemming van die NCACC by die IDF aansluit, oortree die wet en kan vervolg word.”
Streng optrede oor Zim-kinders op pad na SA
Vir Zimbabwiese ouers wat in Suid-Afrika woon, veral dié met ʼn Zimbabwiese vrystellingspermit (ZEP), kan dit ʼn groot uitdaging wees om al dié dokumente in orde te kry. In plaas daarvan betaal ouers dikwels busmaatskappye ʼn ekstra fooi om die kinders oor die grens te “smokkel”.
Gedagte vir die dag: Wees ʼn genadehawe
Ongeag daar waar ons gister was, sê Hy vanoggend weer vir ons: Jy is veilig by My.
Gerco van Deventer vrygelaat
Gerco van Deventer is glo nou in ʼn hospitaal in Algerië, nadat terroriste hom vir ses jaar in Mali aangehou het.
Brande in Du Toitskloof ‘kommerwekkend’
Nog ʼn brand het Saterdag in die Du Toitskloof-pas naby die Paarl uitgebreek. Dié brande verg duur hulpbronne om te bestry en rig miljoene rand se skade aan.
Outisme, disleksie keer nie dié spraakterapeut
Firdous Sulaiman het vanjaar die Rektorstoekenning vir Uitnemendheid in Akademiese Veerkragtigheid ontvang nadat sy drie jaar van haar studies moes herhaal.
Stappe kom teen TikTokker wat DA glo belaster
In ʼn stemboodskap word aangevoer John Steenhuisen het die Wes-Kaap as sekuriteit aangebied om ʼn multi-miljoenrandse lening by die Bezos-stigting in Amerika aan te gaan.
Stappe geëis ná gyselaarsdrama by myn
“Dit is nie voldoende vir Amcu om hulle bloot van die optrede van die aanvallers ondergronds te distansieer nie.”
Gedagte vir die dag: Waar? Dáár waar jy is
“God se Gees verander ons hart. Wanneer ons met God praat en Hom dien, weet ons dat dit sy Gees is wat ons help” (Filippense 3:3c).
Verhoordatum kom twee jaar ná Siphokazi Booi se gru-moord
Die 27-jarige Siphokazi Booi se verkoolde liggaam is in September 2021 in ʼn asblik langs die Mbekweni-spoorlyn in die Paarl in die Wes-Kaap aangetref.
Boek-uittreksel: Mevrou Smit bemeester fyn kuns van ‘tannie-wees’
“Mevrou Smit is lus om iemand te lyf te gaan. Dis net moeilik om te besluit wie: die ou sening met haar kierie of die swerkater agter haar?”
Speelding moet toekomstige ingenieurs inspireer
ʼn Ingenieurstudent aan die Universiteit Stellenbosch het ʼn opvoedkundige speelding ontwikkel om Suid-Afrikaanse meisies te inspireer om ’n loopbaan in wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde te volg.
Gedagte vir die dag: ‘Laat u koninkryk kom’
Dit is vandag Geloftedag. Hierdie dag getuig van God se genadige ingryping ter wille van die bewaring en vermeerdering van sy kerk aan die suidpunt van Afrika.
Blinde Paralimpiese swemmer kry doktorsgraad
Hendri Herbst is die eerste blinde student in die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Regsgeleerdheid wat ʼn LLD-graad ontvang. Hy moes soms na 20 boeke luister om een paragraaf te skryf.
Studente maak plan met plastiek
Twee nagraadse studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het met ʼn plan vorendag gekom om plastiek op ʼn goedkoper manier te herwin.
Mimosas op haar eerste Kersfees alleen
Dit sal Danny Painter se eerste Kersfees sonder haar oorlede man, Philip, wees. Om haar deur die hartseer te kry, gaan sy vanjaar dinge ánders doen.
Handwerk: Teeligkersies met Kerswense in
Hierdie oulike kersies sal nie net sorg vir mooi beligting nie, hulle onthul ook ʼn Kerswens soos hulle brand en die was smelt.
Gedagte vir die dag: Wees jý die lig
“Julle is ʼn lig vir die donker wêreld rondom julle. Almal moet kan sien dat julle glo.”