’n Unieke geskiedenisboek met 93 spesiaal uitgesoekte, handige én interessante resepte. Die boek kan eweneens beskryf word as ’n resepteboek wat geskiedkundige inligting op ’n toeganklike en gesellige wyse oordra.
Boek: In gesprek met die Vader
Ontsluit die Onse Vader in 11 studies vir ʼn ryker gebedsverhouding met God.
Boek: Romeine – hartklop van die evangelie
Ontdek in 10 studies hoe jy die tydlose boodskap van Romeine vandag nog kan uitleef.
Boek: Jy is kosbaar
ʼn Bybelstudie waarin jy in ses weke ontdek hoe om vry van skaamte te leef en jou selfvertroue in Christus te vind.
Vat hande oor toekoms van Afrikaans
Prof. Philip Spies, ʼn toekomsnavorser aan die Universiteit Stellenbosch, se boek ‘Afskeid van ʼn volk – Op soek na ʼn toekoms’ stel dwingende vrae oor die pad vorentoe vir Suid-Afrika en sy mense.
Kom sit aan om die Langtafel op die Duin
“Jy moet saggies met kos werk, net soos wat jy mense sou behandel. Jy moet ook alle mense en situasies in jou lewe met respek behandel, net soos kosmaak.”
Boek: Kwaai Uil en sy boom
‘Kwaai Uil en sy boom’ stel die wisseling van seisoene vir jong kinders op ʼn aanskoulike manier voor – met die mooiste illustrasies.
Boek: Leef vir Jesus
ʼn Avontuurverhaal wat kinders leer van die vrug van die Gees en hoe om dit elke dag uit te leef.
Boekresensie: Kieme: Bose bakterieë, woeste virusse en vieslike fungusse
Jong wetenskaplikes sal hulle verlustig in die wonderlike foto’s, grappige karakterillustrasies en verstommende feite wat die wonderwêreld van ’n piepklein, grillerige en fantastiese wetenskap omskryf.
Boek: Dagboek van ʼn Wimpy Kid: Goeie ou dae
Die lewe was beter in die ou dae. Of nie? Die hedendaagse lewe het sy geriewe, en Greg is nie vir ʼn ouderwetse wêreld uitgeknip nie.
Boek: Steinheist
Skokgolwe wêreldwyd gevoel, en stories van rekenkundige bedrog, die vinnige lewe, renperde, minnaresse en die Stellenbosse mafia was hoofnuus.
Boek: Prettige feite-reeks
Hierdie reeks is spesiaal ontwikkel vir kinders van vyf jaar en ouer, en is die perfekte mengsel van opvoedkundige inhoud en eenvoudige, praktiese aktiwiteite soos handwerk, kookkuns en tel.
Skrywer pak kindermolestering in jongste boek
“Hierdie boek is uit en uit geskryf vir ’n pa of ʼn ma om dit saam met jou kind te lees sodat hulle vrae kan beantwoord en hulle deur die storie kan help.”
Boek: Sara
Die Bybelse narratief word aangevul deur deeglik nagevorste materiaal uit ander bronne.
Oorsigresensie: Vrystories vir Valentynsdag
Februarie is die maand van liefde. Bederf jouself of jou geliefde met hierdie splinternuwe vrystories wat die goedvoelhormone deur jou lyf laat bruis. Viva die liefde!
Boek: Die groot boek met slaaptydstories
Elke storie is ideaal vir saamlees en net die regte lengte vir slaaptyd.
Boek: Grondwater
Dit is ʼn bundel wat spreek van die spreker se terugblik op ʼn leeftyd.
Kinderboeke bo!
Louise Viljoen het ‘n oorsigresensie saamgestel van die heerlike verskeidenheid leesstof wat tans vir kinders beskikbaar is.
Vyfjarige boekwurm maak self biblioteek oop
‘n Vyfjarige boekwurm het sommer self ingespring en ‘n biblioteek in sy dorp oopgemaak.
Boek: Jagter
In ‘Jagter’, haar derde Nicci de Wee-riller, draai Bettina Wyngaard al die krane oop.