“As jy kwaad of ongelukkig is, sal die kos wat jy maak ook so proe. As jy lekker kos vir iemand wil berei, doen dit met ’n blye hart.”
Taalgebruik: voormalige x vorige
Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “vorige” en “voormalige”
Gedig: Al sou
ʼn Gedig vir die liefde!
Boek: In glas
Die drama In glas handel oor ʼn kinderlose egpaar wat in vitro-bevrugting ondergaan en die uitwerking van hul versugting na ʼn kind op hulle as individue, hul huwelik en hul verhoudings met ander.
Varsgebekkig: Fyngelap wees
Die Varsgebekkig-uitdrukking van die week is “fyngelap wees”
Woord: noen
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “noen”
Boek: Brug na Terabithia
Jess Aarons se grootste droom is om die vinnigste in sy graad te hardloop. Hy het die hele somervakansie geoefen en kan nie wag om sy klasmaats se gesigte te sien wanneer hy hulle almal wen nie.
Taalsuiwerheid – hoofbrekens oor “brekende nuus”
Hoe het hulle op “brekende nuus” gereageer? Kom ek volstaan dan nou maar net: Hierdie krieketwedstryd het binne ʼn uur in ʼn rofstoeitoernooi verander, skryf Sophia Kapp.
Boek: Tirannosourus Sot
Wie het al ooit gehoor van ’n vegetariese tirannosourus? Hierdie klein dinosourus beland in die verkeerde nes…
Boekresensie: Beatrix sê: Raak hekel-slim
Beatrix Snyman se Beatrix sê: Raak hekel-slim is ’n móét vir elke hekel-entoesias of jy nou ’n ywerige beginner of ’n bedrewe kundige is, meen Louise Viljoen.
Taalgebruik: familie, gesin
“Familie” is nie ʼn sinoniem vir “gesin” nie. Taaltoffie stel ondersoek in.
Boek: Die stormwalvis in die winter
Benji Davies Laas somer het Noi ’n klein walvis gered toe ’n storm dit op die strand uitgespoel het. Noudat dit winter word, wil Noi…
Gedig: Al sou
“Ek sal jou liefhê heel my lewe lank…” George Weideman se gedig, ‘Al sou’
Boek: Maalvleis
Maalvleis is ‘n regte staatmaker – goedkoop en veelsydig. In dié boek deel Karen meer as 100 liplekker maalvleisresepte.
Uitdrukking: siedend van woede wees
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking, “siedend van woede wees”
Boek van die maand: ‘Spertyd’ deur Elsa Joubert
Johan Myburg skryf: ‘Spertyd’ is geen handleiding vir die ouderdom nie. Tog sal dit jammer wees as ʼn mens oud word sonder om kennis te neem van dié jongste boek van Elsa Joubert.
Varsgebekkig: Dwarsgebek wees
Die Varsgebekkig-uitdrukking van die week is “dwarsgebek wees”
Boek: Die Meesterstuk
[Wen] Goeie nuus vir Suid-Afrikaners! Francine Rivers se splinternuwe boek, Die Meesterstuk, word op 6 Februarie in Suid-Afrika vrygestel. Hierdie liefdesverhaal sal lesers soos in haar vorige boeke op ’n besondere reis neem. Nog beter nuus is dat jy ’n kans staan om ’n eksemplaar te wen. Gaan lees meer oor die boek en vind ook uit wat jy moet doen om in aanmerking te kom vir ’n gratis eksemplaar.
Woord: rekord
Waar kom die woord “rekord” vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Taalsuiwerheid – die plek van die standaardvariëteit
Daarbenewens kan ʼn mens die standaardvariëteit van ʼn taal so ʼn bietjie as ʼn geïdealiseerde vorm beskou. Taalkundiges verskil hieroor, maar ek ken byvoorbeeld nie ʼn enkele spreker van Afrikaans (met die moontlike uitsondering van Riaan Cruywagen) wat elke oomblik van elke dag Standaardafrikaans praat nie.