Wat op aarde is ‘n “pawiljoenkar”? Dit is die Varsgebekkig- uitdrukking van die week.
Woord: hoender à la king
Waar kom die “à la king” vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: konkoksie
Waar kom ons aan die woord “konkoksie”? Taaltoffie stel ondersoek in
Woord: minsaam
Taaltoffie ondersoek die woord “minsaam”
Varsgebekkig: Kuberbroos
Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is “kuberbroos”
Woord: roskam
Waar kom ons aan die woord “roskam”? Taaltoffie stel ondersoek in
Varsgebekkig: Wingerdwals
“Wingerdwals” is die Varsgebekkig- woord van die week
Varsgebekkig: Seinpyn
“Seinpyn” kan enige dag versuur!
Woord: kwartier
Het jy geweet? Die woord “kwartier” is nie ‘n ontronding van “kwart uur” nie. Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: krokodil
Waar kom ons aan die woord “krokodil”?
Varsgebekkig: Oorwurm
‘n Oorwurm kan ‘n groot irritasie wees!
Woord: futselaar
Futsel jy graag? Of is daar iemand in jou gesin wat ‘n futselaar is? Taaltoffie ondersoek dié woord
Woord: marskramer
“Marskramer” kan gebruik word vir ‘n “smous” of “bondeldraer”. Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: marathon
Waar kom ons aan die woord “marathon”? Taaltoffie stel ondersoek in
Woord: skote petoors
Skote petoors! Taaltoffie ondersoek die herkoms en gebruik van dié uitdrukking
Woord: spiekeries
Ken jy die woord “spiekeries”? Dit beteken “deftig, formeel, windmakerig”
Woord: spanspek
Waar op aarde kom ons aan die woord “spanspek”? Taaltoffie stel ondersoek in
Woord: granny smith
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “granny smith” vir ‘n tipe groen appel met ‘n kraakvars tekstuur
Woord: staanspoor
Waar kom ons aan die uitdrukking “uit die staanspoor uit” as ons verwys na die begin van iets? Taaltoffie stel ondersoek in
Woord: dolliwarie
Wat beteken “dolliwarie” (ook in die uitdrukking “in die dolliwarie wees”)? Taaltoffie stel ondersoek in