Die woord van die week is “spookasem”
Woord: hertzoggies, smutsies, tweegevreetjies
Waar kom ons aan die gebak hertzoggies, smutsies en tweegevreetjies se name? Taaltoffie stel ondersoek in
Woord: gogga
Enigiets kleins, wat kruip of sluip, kan in Afrikaans ʼn gogga genoem word, veral as dit vir die waarnemer vreemd, lelik of grieselig voorkom.
Woord: holderstebolder
Al ooit gewonder waar ons aan die woord “holderstebolder” vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in
Woord van die week: praatstoel
Kom maak jou tuis in die praatstoel! Taaltoffie ondersoek die herkoms en gebruik van dié woord
Woord: sikkepit
Taaltoffie ondersoek die betekenis en herkoms van die woord “sikkepit”
Woord: skrander
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “skrander”
Woord: kets
Taaltoffie ondersoek die gebruik van die woord “kets”
Varsgebekkig: Kopwurms
Die Varsgebekkig-woord van die week is “kopwurms”
Woord: lukraak
Waar kom die woord “lukraak” vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in
Woord: kapot
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “kapot”
Woord: skedonk
“Freek se skedonk duur voort.” Waar kom die woord “skedonk” vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: snoesel
Taaltoffie ondersoek die woord “snoesel”
Woord: crèche
Hoe hou die stalgeboorte met die hedendaagse woord “crèche” verband? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: barstensvol
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “barstensvol”
Woord: koningmaker
Taaltoffie ondersoek die betekenis en herkoms van die woord “koningmaker”
Woord van die week: eksieperfeksie
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “eksieperfeksie”
Woord: motto
Waar kom die woord “motto” vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in
Woord: takseer
Taaltoffie ondersoek die woord “takseer”
Woord: kuierkoop
Taaltoffie ondersoek die woord “kuierkoop”