Wat dink jy van “kekkelplek” as die vertaling vir ‘n “chatroom”? Dit is ingestuur as deel van VivA se Varsgebekkig-projek.
Woord: hondedraffie
Aanhouer wen! Só sê enigiemand met ‘n “hondedraffie”
Varsgebekkig: Pylvakparade
“Pylvakparade” is die Afrikaanse vertaling vir “grid walk” tydens motorwedrenne.
Woord: nieteling
‘n “Nieteling” is ‘n onbelangrike, onbeduidende persoon. Taaltoffie stel ondersoek in.
Gedig: Vergewe en vergeet
“Jy het mos, doringstruikie, my ander dag gekrap; en daarom het my wiele jou kroontjie plat getrap … ”
Varsgebekkig: fotofop
Jy sal waarskynlik maklik ‘n “fotofop” of ‘n “fopkiekie” op sosialemediawebwerwe soos Instagram raaksien.
Woord: eendeweer
Ken jy die woord “eendeweer”? Taaltoffie stel ondersoek in
WAT Woord van die week: ipekonders
Hoekom sê ons iemand het “ipekonders”? Taaltoffie kyk waar dié woord vandaan kom
Woord: komkommer
So koel soos ‘n komkommer, dit was sommer-sommer verlepte komkommer, hy saai daar komkommers … en nog ‘n paar uitdrukkings oor dié groentesoort wat jy ooit sal nodig kry.
Varsgebekkig: Googleloer
Riaan Cruywagen het dié woord uitgedink.
Woord: nabotswingerd
Wat op aarde is ‘n “nabotswingerd”? Taaltoffie stel ondersoek in
Woord: stroop
Hoekom sê ons “15-stroop” ná ‘n pot tennis? Taaltoffie stel ondersoek in
Woord: kougom
Taaltoffie stel meer ondersoek in oor “kougom”
Woord: kalkoen
Waar op aarde kom ons aan die woord “kalkoen”? Taaltoffie stel ondersoek in
Woord: Kuierkoop
Ken jy die woord “kuierkoop?”
Woord: seëvier
Waar kom ons aan die woord “seëvier”? Taaltoffie stel ondersoek in
Woord: kolwyntjie
Waar kom ons aan die woord “kolwyntjie”? Taaltoffie stel ondersoek in
Woord: iesegrimmig
Waar kom ons aan die woord “iesegrimmig”? Taaltoffie stel ondersoek in
Varsgebekkig: Onvernuftig
“Onvernuftig” is die Varsgebekkig- woord van die week
Woord: ramkat
‘n “Ramkat” is ‘n uithaler, uitblinker. Dit kan ook ‘n uitroep van bewondering wees.