Maar nou het Jesus ’n voortrefliker priesterdiens gekry deurdat Hy Middelaar is van ’n beter verbond wat op uitnemender beloftes gegrond is. (Hebreërs 8:6)
ToekomsVenster: Hy is by my, ek sal nie struikel nie
Ek ken jou nie en dit mag wees dat jy ook uitdagings het. Dankie dat jy ʼn voorbeeld stel en nie opgee nie.
Gedagte vir die dag: Wysheid
My seun … hou jou ore oop vir die wysheid, span jou in om te verstaan. (Spreuke 2:1-2)
ToekomsVenster: Pure verwondering
Alle mense is vir God belangrik. Ons word op ʼn verskeidenheid van maniere begenadig terwyl die Heilige Gees vir sy eie doel gawes uitdeel soos Hy wil.
Video: ’n Christelike perspektief op Covid-19
“Dit was vir my belangrik om almal in dié tyd te herinner wie Jesus is: Hy is die Prins van vrede en ons mag nie toelaat dat enigiets ons vrede steel nie.”
Gedagte vir die dag: Blye boodskap?
Ek verlustig my in u voorskrifte … (Psalm 119:16)
ToekomsVenster: Jy is my liefling
Leef dan eerder vanuit ʼn verhouding met God in verhouding met self en dan ander.
Gedagte vir die dag: As ek tog maar net …
As ek tog maar net op ’n vaste koers kan bly en my aan u voorskrifte kan hou! (Psalm 119:5)
ToekomsVenster: Ons kinders kry swaar
Ons moet ons kinders beskerm en begelei en verskans teen elemente wat hul lewensvreugde en vervulling wil inkort.
Gedagte vir die dag: Wie se skuld?
Iemand wat in versoeking kom, moet nooit sê: “Ek word deur God versoek” nie … (Jakobus 1:13)
ToekomsVenster: Oud maar nie koud
Wat het jy wat ander mense se lewens in ʼn nuwe rigting kan stuur?
Gedagte vir die dag: “Wie My volg …”
Op ’n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee”. (Johannes 8:12)
Gedagte vir die dag: Kleipotte, en hul inhoud
God … het ook in ons harte ’n lig laat skyn om ons te verlig met die kennis van die heerlikheid van God, wat van Jesus Christus uitstraal. (2 Korintiërs 4:6)
Gedagte vir die dag: Die enigste bedoeling
Maar die wysheid wat van Bo kom, is allereers sonder bybedoelings … vredeliewend, inskiklik, bedagsaam, vol medelye en goeie vrugte, onpartydig, opreg. (Jakobus 3:17)
ToekomsVenster: Ons kinders geteiken
Dit is ʼn grootse verantwoordelikheid en die Here kan ons vra wat ons gedoen het met die geleentheid wat Hy ons gebied het.
Gedagte vir die dag: Ook die ander?
Die liefde vir God bestaan dan daarin dat ons sy gebooie gehoorsaam. Sy gebooie is ook nie moeilik om te gehoorsaam nie … (1 Johannes 5:3)
ToekomsVenster: Die menslike broosheid
Juis omdat die tyd kosbaar en onvoorspelbaar is behoort ʼn mens elke dag volledig as gawe uit die hand van die Here te ontvangs. Moenie dat vandag, terwyl jy goeie gesondheid geniet en die meetsnoere ʼn lieflike plekke val, by jou laat verbygaan nie.
Gedagte vir die dag: Boosheid en goedheid
Moet jou nie ontstel oor skelms en jou kwel oor skurke nie … Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is … (Psalm 37:1-3)
ToekomsVenster: Onder die beskerming van God
Toeval en noodlot, nog die bose bepaal my lewenslot. Ek behoort aan die God wat my naam in sy handpalm graveer het en my nooit uit sy greep sal laat nie.
Gedagte vir die dag: Op grond van die liefde
Daarom, al het ek in Christus die volste reg om jou op jou plig te wys, doen ek liewer ’n beroep op jou op grond van die liefde (Filemon vers 8-9)